Geverifieerde Resensie
Elephant Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Elephant Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 832 resensies.
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Perna Perna St Lucia"Wonderlike ervaring. Sal vir seker weer gaan!"
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Marlin Lodge"It’s a very popular destination, so be prepared for crowds! Try to stay in a smaller guesthouse to enjoy St Lucia in full. "
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Flamboyant 7"Dit was baie lekker. Ons het die Krokodil plaas besoek wat vir ons baie lekker was. "
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
The Estuary Guest Chalets"Baie oulike plekkie. Ons sal verseker weer daar bespreek."
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Flamboyant 10"Pragtige natuurtonele. Wonderlike vakansiedorpie. Sal weer teruggaan. Ons vakansie was egter heeltemaal te kort!"
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Flamboyant 17"Het lekker gerus en is sommer naby alles. Puik plekkie vir enige iemand wat wil rus. Sal weer hulle diens gebruik."
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Dit is besonders mooi en daar is genoeg om te doen!"
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
The Estuary Guest Chalets"St Lucia itself is beautiful and a good travel destination especially in winter when cold everywhere else in the country, but not in St Lucia!"
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Tree Top Village @ Urban Glamping"Ons was 'n groot gesin en het vandat ek kan onthou minstens 1 keer per maand daar gaan visvang toe dit al was wat jy in St Lucia kon doen. Deur die jare het die plek totaal verander, maar wel ten goede. Ek kan verstaan waarom soveel toeriste die plek besoek - soveel om te doen en te sien en te beleef! Dit is steeds vir my 'n wonderlike wegbreek plek!"
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
St Lucia Wilds"Die krokodilplaas het baie agter uit gegaan van ons laas in 2000 daar was. Die reservaat was beslis die moeite werd om deur te ry na die heerlikste swemstrand Cape Vidal!"
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Perna Perna St Lucia"Perderit en bootrit is besonderse ervarings! Sal terugkom!"
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Perna Perna St Lucia"Bootritte is duur, blykbaar net gemik op buitelandse toeriste, kan gerus voorsiening maak vir plaaslike vakansiegangers."
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Flamboyant 7"Road to estuary mouth blocked off while they are renovating."
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Perna Perna St Lucia"Was teleurgesteld met die voëllewe op die water, maar verder het dit aan alle verwagtinge voldoen. Kon ook agterkom dat pryse fokus op buitelandse toeriste. "
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Perna Perna St Lucia"Die deel is volgens ons een van ons land se kosbaarste dele, bewaar asseblief die gebied ons wil weer kom. Dit is 'n moet vir iemand wat die natuur in sy ongerepte vorm wil sien en geniet."
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Flamboyant 10"Fantasties. Cape Vidal is die beste en moet nie die ski boot club vergeet nie. Die lekkerste pizza wat ek nog geëet het, lamb curry pizza met sambals!"
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Flamboyant 17"Oulike dorp met netjiese, skoon omgewing, goeie besighede, veral die Goue Piesang Box. Lekker eetplekke met goeie diens. Kan lekker rus en die omgewing geniet."
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Perna Perna St Lucia"Daar is geen wegneem eetplekke soos KFC, Mcdonalds ens. nie."
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Flamboyant 17"Ons het die see en strande elke dag geniet, dit was skoon en was glad nie oorvol nie. Ons sou graag meer van die Estuary wou sien, maar toegang is beperk a.g.v. riete en dit kan slegs gesien word deur op 'n bootrit te gaan."