Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15622 resensies.
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Tumble-in"The little town is little but the surrounding towns has it all. We enjoyed the long walks and friendly people of the area. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hemel and Aarde Village Accommodation"Skoon mooi dorp met lekker eetplekkies. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
64 Atlantic Drive"Ons geniet dit baie. Dis nie te ver om van Stellenbosch af te besoek nie en daar is oulike winkeltjies ook om in rond te snuffel."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Azzaria's"Pragtige dorpie met die mooiste wit strande, blou see, hawe waar ons die groot pylsterte gesien het en die beste dienste gekry by restaurante en definitief die beste draairoomyse. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
The Seagull Hermanus House"Baie skoon en netjiese dorp. Baie aktiwiteite om te doen."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Bird's Haven Beach House"Dit was ons eerste keer in Yzerfontein gewees en sal vir seker weer teruggaan."
Malmesbury, Ontsnap Uit Kaapstad
50 Shades of Hay"Ek sal Malmesbury aanbeveel as bestemming - ek glo met die landboubedrywighede in die omgewing is dit seker 'n prentjie wanneer alles groen is!"
"Daar moet 'n sentrum wees waar ons meer oor Montagu en omgewing kan uitvind. Ons het rondgery, maar daar was nie veel te sien nie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paters Nessie"Very beautiful town. Still as peaceful as you expect from a holiday destination. Food is superb at the restaurants."
"Beautiful little town. Loved the fruit farms and countryside and enjoyed the famous nursery and the coffee shop in town that offered amazing coffee and cake!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Komyntjie 1"Mense is vriendelik en behulpsaam sal enige persoon aan raai om te gaan kuier in Paternoster."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Nels - Cabins with a View"Very beautiful and peaceful place."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Kiewiet"Bietjie te dooierig buite seisoen. Te veel bedelaars en smouse wat baie lastig is. Restaurante oorskat. Drie benut - diens nie goed en vergelyk in geheel nie goed met eetplekke elders nie. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Cottage 2"Pragtige kusdorp met lekker restaurante. Mooi see-uitsig."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
La Montagne Lodge"Cute small town with loads of culinary delights and little creative nooks to enjoy."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes"Ek kan nie oordeel nie. Die onstandighede was heelemal buite gewoon met vulkaan Tonga se uitbarsting. En dan was daar nog die uiterste hittegloed wat die Kaap getref het. Ook as gevolg van die vulkaan. Spar was mooi skoon en het alles wat mens nodig kry. Naby baie plekke. Goeie ligging."