Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28563 resensies.
"Tulbagh has the coolest little farm stalls! Such unique and creative gems to be found in them."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Seaside Story"Hierdie was ons eerste, maar nie laaste besoek aan dié pragtige dorp nie! En ons is mal oor die artisan bakery!"
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Cottage"Rustige dorp met geskiedenis en natuur wat geniet kan word."
"Altyd 'n wenner - het heerlik gekuier by die Potters Inn, Post Hose en Abbey Rose. Selfs die teater besoek en 'n vertoning gekyk. Rugby by Vanilla Cafe gekyk en die markie op Saterdagoggend stel nie telleur nie."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Little Karoo Dream"Pragtige dorpie met baie gasvrye mense, het lekker in Karoo Art Hotel gekuier die Saterdagaand."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanuspietersfontein Cottages"Stanford is a lovely location for a getaway. Reminds me of Underberg, KZN. Will definitely be heading there on holiday again."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Woonstel"Most of the restaurants do not stay open later than 20:30"
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Heron's Haven"Hele Weskus is 'n lushof om in te kuier en die mense is baie vriendelik."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Karoo Art Hotel"Tipiese, plattelandse dorpie. Daar is nie veel toeriste-attraksies nie."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Jannie se huis"Lovely break away from the business of the city and close enough to numerous sights to see."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Potters Rest Studio 1"Klein plekkie met baie te doen. Baie eetplekkies, baie om te sien en te doen. Voel so 'n rukkie of jy in 'n ander wêreld is."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Lugkasteel"Asemrowend mooi en een van die veiligste bestemmings om in vakansie te hou. Die rustigheid en vriendelikheid van die inwoners is aansteeklik. Pragtige dorpie."
Lambertsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
@ The Bay Guest Villa"Die plek het baie potensiaal. Dit makeer dringende opgradering as 'n toeristebestemming."