Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.34 uit 5 gekry volgens 7207 resensies.
. - 5th November 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Altyd heerlik in Clarens.
. - 2nd November 2015
staying in Parys, Vrystaat
Baie skoon en pragtige dorp.
. - 2nd November 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Nie rystoelvriendelik nie en gestremdes vind dit moeilik om rond te beweeg.
. - 2nd November 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Dit was my 3de besoek aan Clarens en dit is werklik 'n pragtige plek met lieflike uitsigte en gasvrye mense.
. - 1st November 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Vriendelike mense, baie behulpsaam.
. - 1st November 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Baie goed, net baie duur.
. - 31st October 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Te min oorspronklike kuns soos skilderye en uitstallings. Die werkers wat winkles beman lewer swak diens.
. - 31st October 2015
staying in Smithfield, Vrystaat
Smithfield has potiental but it needs some infrastructure and love. The community is awesome.
. - 31st October 2015
staying in Universitas, Vrystaat
Universitas is baie sentraal geleë, veral as jy naby UV moet wees.
. - 30th October 2015
staying in Parys, Vrystaat
Ons kom terug. 'n Naweek is te kort om alles te sien, Vredefort ingesluit.
. - 29th October 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Mooi dorpie.
. - 29th October 2015
staying in Bethlehem, Vrystaat
Mooi skoon dorp met alles wat nodig is.
. - 29th October 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Vriendelike dorp met pragtige winkeltjies en heerlike kos!
. - 29th October 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is die ideale plek om batterye te herlaai. Een word met natuur om jou asook die luuksheid van die snuffelwinkeltjies en natuurlik die allerlieflikste gallerye.
. - 29th October 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Baie rustig en veilig. Geniet dat alles loop afstand is.
. - 29th October 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Die natuurskoon is pragtig. Heerlik om daar rond te loop.
. - 27th October 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Dit was baie rustig en die mense was baie vriendelik. Het dit regtig geniet.
. - 27th October 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Baie mooi uitsig, lekker staproetes en eetplekkies.
. - 27th October 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Nice and peaceful.
. - 26th October 2015
staying in Parys, Vrystaat
Ongelooflik! Love dit.
. - 26th October 2015
staying in Ladybrand, Vrystaat
Baie goeie bestemming om te gebruik vir oornag na die Oos-Kaap.
. - 23rd October 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n pragtige dorpie met interessante winkeltjies en pragtige omgewing. Bier brouery produk probeer is 'n moet.
. - 23rd October 2015
staying in Westdene, Vrystaat
Lekker sentraal tussen die sentrums en weg van die stadsgedruis.
. - 22nd October 2015
staying in Parys, Vrystaat
Good atmosphere and lots to see and do around Parys.
. - 22nd October 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Baie mense, baie duur maar tog 'n landelike atmosfeer.
. - 22nd October 2015
staying in Parys, Vrystaat
Baie lekker en die moeite werd, wonderlike ervaring in en om die dorp, heerlike eetplekke en mooi winkels.
. - 22nd October 2015
staying in Memel, Vrystaat
Seekoeivlei is the best kept birding secret - amazing reserve, birds, wildlife and hides. We watched the rugby at the Memel hotel bar - wonderful friendly people.
. - 22nd October 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Baie spesiale, beelskone dorpie en omgewing. Restaurante was ook baie spesiaal.
. - 20th October 2015
staying in Universitas, Vrystaat
Stil omgewing, naby winkels en die universiteit.
. - 19th October 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n toeriste dorp. Ons het dit geniet om deur die dorp te loop en na al die winkeltjies te kyk, maar ek sal nie sommer iets daar koop nie want dis bietjie duur. Dis 'n pragtige dorpie en ek sal die dorpie graag weer wil besoek.
. - 19th October 2015
staying in Langenhovenpark, Vrystaat
Baie lekker omgewing.
. - 16th October 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n baie interresante en pragtige dorpie. Het dit beslis geniet. Uitsig was pragtig. Oulikste winkeltjies en vriendelike mense.
. - 16th October 2015
staying in Parys, Vrystaat
Die hoofstraat is BAIE BESIG en soms gevaarlik om oor te stap. Die winkels is stunning en die restaurante was great!
. - 16th October 2015
staying in Bethlehem, Vrystaat
'n Ware juweel!
. - 15th October 2015
staying in Parys, Vrystaat
Parys met al sy antieke- en kunswinkels is 'n belewenis. Woensdae tot Sondae 2nm beste tye.
. - 15th October 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Ek het Clarens baie geniet , al die berge en skoon lug en mooi natuur. Die rustigheid was vir my so genotvol. Die mooi winkeltjies en restaurante was ook iets om te geniet.
. - 15th October 2015
staying in Parys, Vrystaat
Baie oulike plek om te kuier en ontspan, baie lekker op die rivier gewees ook.
. - 15th October 2015
staying in Winburg, Vrystaat
It is peaceful and serves a well as a great getaway destination.
. - 15th October 2015
staying in Bethlehem, Vrystaat
Bethlehem kan meer bemark word aangesien dit net 36km vanaf Clarens is, en dit baie meer bekostigbaar is as in Clarens. Dit het sy eie bekoring met 'n pragtige natuurskoon.
. - 15th October 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige plek om te gaan en ontspan.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]