Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9195 resensies.
"Serene town - perfect for relaxation. However, there's no MTN signal in Nature's Valley."
"Dit is 'n plek om te ontspan. En as jy aktief is is daar plek om veilig te stap of fiets ry dit is skoon vriedelik mense. Ons besoek Mosselbaai gereeld. Lekker man."
"I haven't been to Oudtshoorn other than passing through, but the town is well-kept and neat. Lots to do in the surrounding mountains, we were there to see the caves. Will definitely be back to do more there and stay at Old Mill."
"Baie goeie wegbreek. Goeie weggesteekte plekkies waar mens heerlik kan kuier. Nostalgie is 'n puik restaurant waar mens altyd tevrede sal wegstap."
"Mosselbaai is 'n lekker vakansiebestemming want die water is warm en die wind is nie te erg nie."
"Ons was daar vir die Ysterman en het dit terdeë geniet. Alles was goed georganiseer. Volgende jaar sal ek beslis weer daar wees om my drie kinders te ondersteun! Mooiste uitsigte met die beste koffiedrinkplekke!"
"Die eerste Iroman 70.3 Mosselbaai was gehou in Mosselbaai en ons was verras om te sien hoeveel moeite Mosselbaai-munisipaliteit doen om vir alle besoekers te wys hoe pragtig die dorpie is."
"Pragtige stande en skoon dorpie met oulike winkels. Baie veilig, wonderlike somervakansie-dorpie."
"Place we keep going back to, so many things to do in the vicinity."
"The casino is not to far. Sea views and pubs nearby as well as eating out places."