Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Soveel om te doen en te sien. Bespreek liewer ekstra tyd om alles te kan geniet."

Mosselbaai, Tuinroete

Kango 25

"Een van ons gunsteling vakansiebestemmings."

Knysna, Tuinroete

Footprints of Knysna

"Great holiday destination!"

Stilbaai, Tuinroete

Beach Castle

"Stilbaai ook 'n lieflike plekkie om af te saal en uit te rus. Sien julle weer."

Tuinroete

Die Beloofde Land

"Ons het so baie natuurskone plekke in die Tuinroete en daar is so baie om te doen."

Stilbaai, Tuinroete

Muir Holiday Apartments

"Ons reis met 'n klein Teacup Yorkie, 900 g in gewig, wat meeste van die tyd in my vrou se handsak sit. Ons was by verskeie besighede die deur gewys as gevolg van Chloe in my vrou se handsak. By Street Cafe het ons by 'n tafel op die sypaadjie gesit om 'n koffie te bestel en is deur die kelnerin blatant weggejaag! Stilbaai sien ons nooit weer nie."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Die omgewing het pragtige natuurskoon en baie om te doen."

George, Tuinroete

57 on Plover

"Mooi dorpie met baie besienswaardighede."

George, Tuinroete

Joan Selfsorg Eenheid

"George is altyd lekker om by te gaan kuier."

George, Tuinroete

Villa Maria

"Aangename dorp (stad) en sy mense. Baie om te sien en doen. Skoon strande, strate en sal weer George besoek."

Wildernis, Tuinroete

Foresthill Wilderness

"Bespreek met 'n geruste hart."

Mosselbaai, Tuinroete

Garden Route Self-catering

"Beautiful town with beautiful beaches, and two large malls. Community very friendly."

Heidelberg, Tuinroete

4 Daneel Street

"Heidelberg is 'n pragtige dorpie wat sentraal geleë is waar jy die platteland en see kan ervaar. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam."

Mosselbaai, Tuinroete

De Branders woonstel 67

"Wonderlike vakansiebestemming."

Witsand, Tuinroete

Waterford Holiday Home

"Rustig vir 'n moeë oorwerkte siel."

Mosselbaai, Tuinroete

Accommodation Mosselbay

"Danabaai het ñ klein winkelsentrum wat alles aanhou, maar 5 minute se ry en jy is by ñ groot sentrum, 10-15 minute en jy is in Hartenbos of Dias strand in Mosselbaai en ander besienswaardighede. Ons het by die Casino se restaurant ñ Buffet ete ge-eet wat ook uitstekend was."

Stilbaai, Tuinroete

Sea-Coral

"Pragtige kusdorp en sal graag daar permanent wil bly."

Mosselbaai, Tuinroete

20 Seemeeu Vlug

"Pragtige plek met baie om te doen en te sien."

Stilbaai, Tuinroete

Sea-Coral

"Sal eendag daar wil gaan aftree, maar het nie die geld vir daardie pragwonings nie. Dit sal maar 'n droom bly, rustigheid van self en voedsel vir jou siel."

Tuinroete

Beessential Farm

"Plaasgevoel staan uit."

Mosselbaai, Tuinroete

Anita's Self-catering

"We came for the Ironman and we're received with friendliness and kindness by the locals."

Mosselbaai, Tuinroete

Breaker View

"Lieflike vakansie oord."

Mosselbaai, Tuinroete

Beach Club 504

"Great community. Very friendly and hospitable."

Mosselbaai, Tuinroete

Portobelo 42

"Great venue vir Ironman!"

Knysna, Tuinroete

La Gard House on the Knysna Heads

"Restaurante en koffiewinkels naby."

George, Tuinroete

Danke Ma

"Gerieflike afstand van Heroldsbaai en die meeste wat mens nodig kan kry is daar."

Mosselbaai, Tuinroete

Alive @ 4

"Very good and safe for holiday's and peaceful."

Mosselbaai, Tuinroete

Santos Beach Flat 29

"Mosselbaai is ons kuierplekkie, love dit daar."

Blad
Blad 60 - Wys 1771 tot 1800
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang