Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3056 resensies.
"Need to be warned about the detour to Magaliesburg as a result of permanent protest."
"Ons het Fourways geniet, ons kon alles bereik binne 10 min. Die area was veilig. Cindy het ons verwys na die Waze-toepassing wat verkeersopeenhopings soos kinderspeletjies laat lyk. "
"Heerlik geëet by Mementos. Die hoenderlewertjies was 'n baie groot porsie en die hamburgers was fantasties. "
"Min mense is bewus van die juweel (met die Groot 5) op Gauteng se voorstoep. Miskien moet ons dit geheim hou."
"Lekker naby aan Pretoria, goed versorgde reservaat met volop diere om te sien."
"Bietjie teleurgesteld oor die Groot 5, het net renosters gesien. Van die ander diere was daar genoeg om van te besigtig. "
"Shopping centre very close to where we stayed - with Steers/pizza, Spar, KFC, petrol station, Spur and few other shops."
"Ek sou aanbeveel dat voornemende gaste 'n skietlamp inpak sodat diere ook in die aand besigtig kan word."
"Baie restourante en naby genoeg aan die universiteit om dit gemaklik te maak om by my kinders te kuier en tog my eie spasie te geniet."
"It's a safe and quiet place to stay, easy access to the city and has many amenities available."
"Alberton is a bustling city with lots of amenities and within reach of a lot of attractions in Gauteng."
"'n Moet vir almal in Gauteng om soontoe te gaan. Onthou ekstra geld vir ingang by Dinokeng-hek as julle gaan rondry en diere kyk. "