Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3060 resensies.

Muckleneuk, Gauteng

186Ridge

"UNISA wat 'n gerespekteerde akademiese instituut is, is baie na aan die gastehuis geleë en waarskynlik heelwat gaste kan lok. Hiervoor moet die oornag fasiliteite wat beskikbaar gestel word juis so wees om gaste te ontvang en gemaklik te kan voel. Die area huisves ook verskeie hospitale waar families waarskynlik pasiënte moet besoek, daarom is die fasiliteite 'n vereiste om op standaard te wees. "

Pretoria-Oos, Gauteng

Selfsorgwoonstel Garsfontein

"Baie besige roetes in die omgewing. Kan baie plekke vandaar opspoor. Aangenaam. "

Colbyn, Gauteng

3 @ Marion Guesthouse

"Heerlike afslaanklub met fantastiese restaurant net om die draai."

Garsfontein, Gauteng

Sunbird Garden Cottage

"Everything you need is within about 2-3 km from Garsfontein."

Sandton, Gauteng

Houtkapper Gastekamers

"Quite nice and good."

Vereeniging, Gauteng

Three Rivers Lodge

"Great atmosphere in the town in general."

Pomona, Gauteng

OR Tambo Guest House

"Dit was veilig en naby lughawe, netjies."

Kemptonpark, Gauteng

All Over Africa Gastehuis

"There was no electricity, they should have a backup for when electricity goes off. "

Menlo Park, Gauteng

Ambiance Guesthouse

"Vir my het dit na 'n lekker veilige gebied gelyk."

Vereeniging, Gauteng

Bordeaux Haven

"Lieflike golfbane. Bietjie vuil vir my."

Dinokeng, Gauteng

Sunset Bush Camp

"Baie lekker dat mens self daar mag rond ry, net jammer mens mag nie orals ry nie."

Dinokeng, Gauteng

117 on Oak

"Ons was ongelukkig nie lank genoeg om daar rond te snuffel nie. Daar is beslis genoeg plekke om te gaan besigtig en genoeg eetplekke wat sal sorg dat jy nie self hoef kos te maak nie. Ek sal beslis teruggaan vir 'n langer besoek."

Dinokeng, Gauteng

Rooibank

"Dinokeng is 'n ware juweel wat beslis meer besoekers behoort te kry."

The Reeds, Gauteng

Bedford Manor

"Netjiese, veilige uitbreiding."

Dinokeng, Gauteng

De Kleine Serengeti Game Lodge

"Die Lodge pryse het ten minste in die laaste paar maande met 30% gestyg. Een lodge tot verdriedubbel. Kom soms voor asof die diere in sekere gebiede gehou word. Sien nie meer baie aan die ooste kant nie. Andersins 'n juweel wat bietjie slypwerk nodig het. "

Heidelberg, Gauteng

Van Dykshuis Guest House

"Sal nie sommer Heidelberg toe gaan vir vakansie nie."

Wes-Rand, Gauteng

Nullarbor Cottages

"Good tourist area."

Brooklyn, Gauteng

Guesthouse @ 31 Murray

"Brooklyn is safe and beautiful."

Dinokeng, Gauteng

Elephant Waterhole

"Ek dink Dinokeng is great. En die lodges doen almal baie moeite. Tans is die veld baie droog, so al die diere lyk nie op top vorm nie. En veldbrande is 'n groot gevaar. Maar ek dink sodra die eerste reën weer val, sal alles tot lewe spring. Ons het baie lekker rond gery en die kinders het dit baie geniet."

Shere, Gauteng

Windmills Rest

"Very nice area."

Aston Manor, Gauteng

Footprints Lodge

"Dit is 'n baie mooi en skoon omgewing en het heeltyd veilig gevoel."

Dinokeng, Gauteng

Roaring Sky Bush Lodge & Safari Camp

"Ons het bitter min diere gesien."

Dinokeng, Gauteng

Mooiplasie Bush Camp

"Dis 'n pragtige plek met die vriendelikste mense. Naby die stad so glad nie ure se ry om die Big 5 te sien nie."

Germiston, Gauteng

Platinum Guesthouse

"Baie lekker gholfbaan. "

Noordheuwel, Gauteng

Aviators Retreat

"Geen, behalwe dat die ligging goed was ten opsigte van die plek waar ons vir 'n funksie byeen gekom het."

Blad
Blad 59 - Wys 1741 tot 1770
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang