Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3060 resensies.
"Indien ons Pretoria besoek is dit gewoonlik vir doktersbesoeke en dan is Garsfontein vir ons ideaal, dis naby hospitale, winkelsentrums en veilig. "
"Stil area. My vrou het op haar eie mall toe geloop en geen probleme gekry of bedreig gevoel nie."
"Inkopies was heerlik, maar heeltemal te besig na my sin. Verkies die rustigheid."
"Very well situated - especially if you want to attend a convention or event at Nasrec or FNB stadium. "
"For shopping and shows, Menlopark is a travel destination. Not sure about anything else."
"Papierstad net langs Moreletta Congregation vat die hele mooi en veiligheidsfaktor weg van Moraletapark."
"Aangename, rustige omgewing binne maklike bereik van Wonderpark Sentrum. Sal beslis weer daar tuisgaan."
"Not much to do in Valhalla itself, but it is very central to Centurion and other Pretoria areas."
"You need to keep this gem exactly like it is, I will recommend it to friends and family. "
"Goeie omgewing, ons was naby Lynnwood en Menlopark se skool waar ons Vrydag wou wees. "