Verified Reviews

Gauteng

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng

Rated 4.2 out of 5 based on 3077 reviews.

Bryanston, Gauteng

Lydall Wild Tranquil Garden Suites

"Baie netjiese omgewing en rustig vir stadslewe."

Silverfields, Gauteng

Pam's Place SA

"Het nie veel van Silverfields gesien nie. Maar met die inkom slag het ons wel gesien daar is genoeg winkel sentrums as jy ietsie sou benodig."

Melville, Gauteng

Agterplaas

"Soos Observatory in Kaapstad."

Muckleneuk, Gauteng

186Ridge

"Sal meer aanbeveel vir sake reise; baie naby aan die stasie, het dit gebruik om te oornag vir vroeë bus."

Wapadrand, Gauteng

Koru Guest House

"Netjies en kom veilig voor."

Erasmuskloof, Gauteng

Cosy Cottage

"Baie netjiese area, alle geriewe en winkels in nabye area. Kan met alle gemoedsrus aanbeveel."

Dinokeng, Gauteng

Foreva Wild

"Baie mooi en skoon natuurresevaat."

Southdale, Gauteng

Gold Reef Place Guest House

"Gold Reef City is within walking distance."

Wapadrand, Gauteng

Koru Guest House

"Die woongebied is fantasties en veilig. Dit is naby die nodige plekke soos the Grove Mall. "

Waterkloof Glen, Gauteng

The Aviary

"Daar is baie om te doen, die ligging is ideaal."

Akasia, Gauteng

Leopard house

"Quite and peaceful place."

Die Wilgers, Gauteng

Willow Cottage

"Mooi area en baie veilig."

Dinokeng, Gauteng

Nyani Lodge

"Ons het in die natuurreservaat gery en dit was baie lekker. Het wel min diere gesien a.g.v die weer. "

Winchester Hills, Gauteng

Mthiya's Guesthouse

"Great and cool area to be."

Die Wilgers, Gauteng

Willow Cottage

"Tranquil, neat and great. "

Dinokeng, Gauteng

OuKlip Game Lodge

"Die reservaat is groot genoeg vir jou om baie lank daar binne in rond te ry, alhoewel die kaart opgedateer moet word om nuwe en paaie wat verander het beter aan te dui. Die personeel by die hekke en veldwagters is baie behulpsaam."

Dinokeng, Gauteng

Foreva Wild

"Great 'wilderness experience' and only an hour's drive from Johannesburg."

Tierpoort, Gauteng

This is It Apartment

"Roads are a bit muddy at times."

Nigel, Gauteng

Picanha Grill, Guest House & Events Venue

"Lived there for 40 years. A few changes were made after I left in 2003. Hopefully something big will happen in Nigel, I loved staying there."

Wapadrand, Gauteng

Koru Guest House

"Baie veilig en rustig."

Parkview, Gauteng

Remote Corner

"Outydse. Johannesburgse sjarme! Wat 'n belewenis en groen! "

Dinokeng, Gauteng

OuKlip Game Lodge

"Love dit en dis 40 km van die huis af."

Centurion, Gauteng

Somerslus Guest House

"Was nog altyd veilig en 'n lekker plek om te kuier. naby alles wat die hele gesin kan geniet."

Page
Page 85 - Showing 2521 to 2550
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers