Geverifieerde Resensie

George

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in George bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1016 resensies.

Bodorp, George

42 On Adderley

"Ideaal en veilig."

Campher's Drift, George

28 On Caledon

"Die omgewing is baie rustig, geen onnodige geraas nie. "

Blanco, George

Soeteweide North B&B

"My verwagtinge oortref aangesien ek vantevore verneem het van sosiale uitdagings daar."

Heroldsbaai, George

Oppiesee Voëlklip 2

"Heroldsbaai is 'n pragtige plek. Ons was daar buite seisoen en dit was heerlik stil. Ons het geen probleem met straatparkering gehad nie. Strand en hele dorpie is skoon en mooi onderhou."

George Suid, George

Rustverseker

"Dis 'n baie rustige omgewing."

Heroldsbaai, George

Dut Hut

"Desember vakansies is parkering in Heroldsbaai 'n groot probleem, maar die ligging is fantasties en maak op daarvoor."

George

Oakhurst Hotel

"Ons het ten minste die beste eetplek en vriendelike plekkie, naamlik Pure Craft Food. Verder nie baie tyd gehad om rond te kyk nie, meer 'n stop over vir Karoo to Coast."

Heatherlands, George

Rozenhof Gaste Eenhede

"Mooi, rustige omgewing. "

Heroldsbaai, George

'n Gatvol

"Natuurskoon pragtig, sentraal en rustig."

George

Villa Maria

"Sal graag weer van Villa Maria gebruik maak wanneer ons George besoek, hetsy vir besigheid of vakansie. "

George

Edenwood Guest House

"A beautiful, well-kept town, ideally located on the Garden Route for all travellers."

George

Lientjies Overnight

"Netjiese en skoon dorp met vriendelike mense."

George

Garden Route Lekkerte Le Vallia

"Ons het dit baie geniet en beveel George aan."

Kingswood Golf Estate, George

21 Manor on Kingswood

"Great course. Tricky when the wind is up! Can’t believe how the estate has grown over the years."

George

ArendsRus Country Resort

"Baie mooi dorp!"

George

Farmstay Cottage

"Netjiese en skone dorp sover ons gesien het."

Heroldsbaai, George

Makarios on Sea

"Heroldsbaai is prentjiemooi. Kafee naby strand se pryse is baie billik."

George

Jasmyn en Protea Kothuise

"Baie rustige plek met vriendelike mense. Wat my opval is die skoonheid van die strand."

Heroldsbaai, George

Dut Hut

"Die Beans & Basil winkel in Heroldsbaai is goed toegerus en die personeel vriendelik. Ek kan definitief die kerriemaalvleisvetkoeke en Hawaiian-pizza aanbeveel. Dutton's Cove restaurant in Heroldsbaai het pragtige uitsigte en heerlike kos. Die kaggel binne skep 'n gesellige atmosfeer. Ek kan definitief die waatlemoenmelkskommel, calamari en pavlova (lekkerste wat ek nog ooit gehad het) aanbeveel."

Heroldsbaai, George

Oupa se Pitte Top Unit

"'n Pragtige plekkie. Ondanks die feit dat die dorp groot en uitgebreid is, het jy in die onderdorp geen las daarvan nie. Wel goed om te weet dat jy vir groot inkopies doen in George moet wees."

Heroldsbaai, George

Oupa se Pitte Top Unit

"Fantastiese dorpie. Net jammer daar is heelwat bouwerk aan die gang. Lieflike see en strand. "

George

Oakhurst Hotel

"Pragtige omgewing met lieflike strande binne bereik."

Heroldsbaai, George

Dut Hut

"Heroldsbaai is pragtig en veilig."

Heatherlands, George

Edennook

"Lovely neighbourhood. Picturesque streets."

George

Esperanza Countryside Accommodation

"George is 'n lekker plattelandse dorpie met soveel karakter."

George

Willow Cottage

"Natural beauty in abundance in the surrounding areas."

George

Oakhurst Hotel

"Mooi dorp."

Bodorp, George

42 On Adderley

"Mooi, netjiese area."

George

51 Trafford

"Ons gaan elke jaar terug!"

Blad
Blad 25 - Wys 721 tot 750
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang