Geverifieerde Resensie

Hermanus

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1095 resensies.

Hermanus

Fisherhaven Traveller's Lodge

"Hermanus is die beste vakansiebestemming vir ons as gesin...hou al laaste 7 jaar net in Hermanus vakansie."

Hermanus

Haven of Peace & Garden Cottage

"Centrally situated for scenic drives in the area. "

Hermanus

Fisherhaven Traveller's Lodge

"Baie skoon en oulike dorpie, baie om te sien en te doen."

Hermanus

78 on 5th in Hermanus

"Ek ken Hermanus en dit is altyd een van die beste plekke om te kuier en te besoek."

Sandbaai , Hermanus

Sandbaai Country House

"Die mooi straatnaambordjies en oulike wandelroete voor ons oornagplek het ons beïndruk. Die walvis wat ons van die ontbyttafel kon sien was 'n bonus!"

Sandbaai , Hermanus

Sandbaai Country House

"Dankie vir vriendelike en gasvrye diens."

Sandbaai , Hermanus

Sandbaai Country House

"Pragtige, natuurskoon omgewing."

Hermanus

Penguino Guesthouse

"Tuk tuk is 'n goeie diens wat Hermanus aanbied."

Onrus, Hermanus

Strandloper Self Catering Units

"Perfect setting, enjoyed the walk along the beach and the friendly people."

Sandbaai , Hermanus

Sandbaai Country House

"Sanbaai is 'n heerlike en rustige vakansieplekkie naby aan die strand en als wat jy nodig het. Een van ons land se weelde."

Hermanus

Windsor Hotel Hermanus

"Ek is besonder beïndruk met Hermanus, dit is netjies en skoon met vriendelike mense. Die wonderlikste is dat die see toegangklik is vir die gewone toeris om dit ook te kan geniet en nie soos ander stede waar die strande toegebou is en net beskikbaar is vir die enkele bevoorregte mense wat huise daar kan bekostig nie. "

Onrus, Hermanus

Strandloper Self Catering Units

"Pragtige toeriste bestemming. Veilig en rustig. Naby genoeg om Hermanus en omgewing te verken. "

Sandbaai , Hermanus

Sandbaai Country House

"Goed geleë, baie naby Hermanus en Gansbaai waar ons baie walvisse gesien het! Nie te ver vanaf Kaapstad nie."

Hermanus

78 on 5th in Hermanus

"Lovely place. Peaceful and beautiful."

Hermanus

Lavender Manor Guest Lodge

"Alles was lekker en die natuur is ongelooflik mooi hier!"

Onrus, Hermanus

Strandloper Self Catering Units

"Ons kom al dekades na Onrus en dit sal altyd ons gunsteling bly!"

Hermanus

Harbour House Hotel

"Ons is vir baie jare vertroud met Hermanus, dit het lekker koffiewinkels en eetplekke en gedurende wintermaande is dit heerlik stil. "

Onrus, Hermanus

Eendag Holiday Home

"Nice place with some magical views and a place to look if you want to buy a property."

Hermanus

Fisherhaven Traveller's Lodge

"Pragtige bestemming, lekker rustige atmosfeer."

Hermanus

Brown Jug Accommodation

"Ideale vakansiebestemming, uitstekende restaurante en baie mooi seefront."

Hermanus

Kenjockity

"Baie aangenaam. Baie om te doen."

Sand Bay, Hermanus

Pashasha Beach House

"Paar minute se ry na Grotto en Voëlklip, asook Hermanus self."

Hermanus

Chesham House

"Pragtige dorp!"

Hermanus

Chesham House

"Hermanus is lekker!"

Hermanus

Chesham House

"Vir my een van die mooiste en lekkerste-dinge-om-te-doen-dorpe in die Wes-Kaap, genoeg restaurantjies en allerlei winkeltjies om 'n mens besig te hou. En natuurlik die rowwe kuslyn en weggesteekte strandjies."

Hermanus

Chesham House

"Wens ek het baie meer tyd daar gehad. Dit is voorwaar 'n beeldskone area."

Hermanus

Windsor Hotel Hermanus

"Pragtige plek en wonderlike ervaring gewees."

Onrus, Hermanus

Haven of Peace & Garden Cottage

"Great vakansie-bestemming!"

Hermanus

Braeview Guesthouse

"Hermanus is altyd lekker, veral die "cliff walks". Sal nooit moeg raak vir hulle nie."

Blad
Blad 36 - Wys 1051 tot 1080
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang