Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11381 reviews.
"Die Bordeaux restaurant in Colesberg se hoofstraat is hoogs aan te beveel: billike pryse, porsies is groot, diens is vriendelik en die atmosfeer is heerlik ontspanne."
Somerset East (KwaNojoli), Karoo
Angler & Antelope Guesthouse"Baie besienswaardighede en die natuur rondom Somerset-Oos is besonders."
"Nieu-Bethesda is 'n afdraai avontuur voor Graaff-Reinet en daar kan mens herlaai. Die winkeltjies met sy oudhede, besienswaardighede en besienswaardighede was 'n lushof. Ek persoonlik dink dis waar mense hulself vind."
"Alhoewel dit blyk dat daar baie slaapplekke is, het dit nie vir my gelyk of daar baie plekke is waar mens in die aand kan eet nie. Dit is 'n baie mooi, goed versorgde dorp, met pragtige huise en vriendelike personeel by al die plekke waar ek was."
"Briststown is conveniently situated 1/2 way between CPT and JHB on the Kimberley route."
"We were only passing through Colesberg, so I cannot in fairness rate the town. But... the restaurant that we had our supper in was terrific. It was called the Plattelander!"
"I cannot comment here as we just stayed overnight and drove through the next morning on our way to Cape Town. I am sure it is a lovely town."
"Strate met aankoms vanaf Noupoort was baie vuil. Dit laat 'n wrang smaak in so 'n lieflike dorp en omgewing."
"I have just discovered that for people living in the Overberg like myself, the route from Colesberg via Graaf Reunwt, Willowmore, Oudtshoorn, Swellendam is so much more pleasant with empty roads, no stop go's, no trucks etc and the distance is not much longer, making Graaff-Reinet a very good half way stop."
"Oulike en interessante dorp. Ons het net gevind dat produkte, soos bv. konfyt, baie duur is om te koop. "
"'n Mooi dorpie in die Karoo. Hierdie is een van die juwele op hierdie roete."
"Colesberg might not be the perfect travel destination (it is a small town and does not have a lot of activities in the actual town), but it is definitely the perfect halfway stop between Gauteng and Cape Town."