Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 2021 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
The Tortoise Shell"Daar is nie baie om in die park te doen nie, maar dis so naby aan die Krugerwildtuin wat dit 'n goeie opsie maak."
Marloth Park, Kruger National Park South
Mopani Manor"Baie lekker plek om te kuier en baie diere wat tot by jou stoep kom."
Marloth Park, Kruger National Park South
3330 Seekoei"Marlothpark was my voorkeur plek vir vakansies die laaste paar jaar. Al probleem wat ek persoonlik het, is dat daar in die laaste tyd baie meer huise gebou word, so daar is baie meer huise wat reg langs mekaar is waar mens die bos ervaring verloor. As die park besiger raak, sit mens ook baie keer met kinders se geraas en bure wat raas en party plekke is so naby mekaar dat jy heeltyd op jou bure afkyk wat dit laat voel asof jy nie privaatheid het nie en ook dat dit die diere baie kere verjaag."
Marloth Park, Kruger National Park South
Self-Catering Cottage"Marloth Park is a beautiful place to relax and unwind in nature with everything that you'll need, be it fuel for your car, grocery stores and adventure parks, but most importantly animals and nature. Enjoyed my experience."
Marloth Park, Kruger National Park South
Buffalo Chalets Marloth Park"Repair roads will be good - otherwise all good. I can't wait to go there again."
Marloth Park, Kruger National Park South
Galago's Nest Bush Chalets"Sal definitief ander aanbeveel om te gaan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hout Huisie"Baie lekker gekuier in die rustige natuur, so baie diere gesien hier om die huisie dit was fantasties"
Marloth Park, Kruger National Park South
Impala Cottage"Marlothpark het baie besig geword en die mense respekteer nie die wild nie. Ons het 'snares' in die veld gekry en veiligheid in die park word 'n probleem. Daar's bouers heeldag. Die huise is naby aan die pad en 'n mens hoor ongelukkig die heeltyd karre. Daar is nie "bos" nie want daar's te veel huise. Daar's sekuriteit om elke draai."
Marloth Park, Kruger National Park South
Escape @ Butterfly"Baie goed ingerig, lekker restaurante en baie mooi wild gesien in Marlothpark self en by die rivier."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Wonderlike toeristebestemming!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Maroela Lodge & Spa"Restore everything that the fire burned."
Marloth Park, Kruger National Park South
Huis Maroela"We simply love Marloth Park. It is one of our favourite holiday destinations. Simply put - "Heaven is a place on earth - Marloth Park!""
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Loft"Great place for family or even if you are just traveling with your partner."
Marloth Park, Kruger National Park South
Maphupho Yemali"Was nie een dag in die KNP gewees nie, maar het tog nog steeds 3 uit die groot 5 gesien. Die luiperdwyfie was pragtig. Ideale plek vir enigiemand wat van bos hou."
Marloth Park, Kruger National Park South
Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper"Sekuriteit by die hek is glad nie op standaard nie. Spoed in die park is 'n probleem."
Marloth Park, Kruger National Park South
Grand Kruger Lodge and Spa"You may visit Marloth Park to enjoy nature."
Marloth Park, Kruger National Park South
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Geniet dit altyd om in Marlothpark te kuier."
Marloth Park, Kruger National Park South
Impalas Walk"Die park moet 'n toegangsfooi vra vir nie-inwoners. Daar was mense met busse aangery wat so dronk was op die 16de Des. Bottels gebreek het en hulle wangedra het. Daar was ook op 'n ander dag 'n taxi wat by die swembadpark parkeer het en kliphard musiek geluister het. Dan betaal hy en sy vriende slegs R50 om die hele dag daar te wees. Maak Marlothpark toe vir dagbesoekers of vra hulle R200 per persoon om in te gaan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Die Hartbeeshuisie"Baie warm. Net load shedding is onaangenaam."
Marloth Park, Kruger National Park South
Sweet Thorn House"Marlothpark het beslis ons harte gesteel van ons eerste besoek daar so 3 jaar terug. Ek moet bysê alhoewel dit nou die bosveld is kan daar dalk aandag gegee word aan die grondpaaie. Buiten dit, is dit 'n lekker plek wat ons graag besoek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Huis Maroela"Ongelukkig het hulle nie by " load shedding" skedule gebly nie. Het nooit geweet of die krag net 2 ure of dalk 4 ure af gaan wees nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
4230 Impala"So goed geleë vir besoeke aan Krugerwildtuin. Stil Bosveld met baie diere wat op jou stoep kom kuier."