Geverifieerde Resensie

Marloth Park

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Marloth Park bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1877 resensies.

Marlothpark

Alldays

"Definitief 5 ster."

Marlothpark

Self-Catering Cottage

"Marloth Park is a beautiful place to relax and unwind in nature with everything that you'll need, be it fuel for your car, grocery stores and adventure parks, but most importantly animals and nature. Enjoyed my experience."

Marlothpark

Buffalo Chalets Marloth Park

"Repair roads will be good - otherwise all good. I can't wait to go there again."

Marlothpark

Galago's Nest Bush Chalets

"Sal definitief ander aanbeveel om te gaan."

Marlothpark

Hout Huisie

"Baie lekker gekuier in die rustige natuur, so baie diere gesien hier om die huisie dit was fantasties"

Marlothpark

Impala Cottage

"Marlothpark het baie besig geword en die mense respekteer nie die wild nie. Ons het 'snares' in die veld gekry en veiligheid in die park word 'n probleem. Daar's bouers heeldag. Die huise is naby aan die pad en 'n mens hoor ongelukkig die heeltyd karre. Daar is nie "bos" nie want daar's te veel huise. Daar's sekuriteit om elke draai."

Marlothpark

Escape @ Butterfly

"Baie goed ingerig, lekker restaurante en baie mooi wild gesien in Marlothpark self en by die rivier."

Marlothpark

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Wonderlike toeristebestemming!"

Marlothpark

Lidvubu Lodge

"Ongelooflik, rustig, voedsel vir jou siel."

Marlothpark

Kruger Maroela Lodge & Spa

"Restore everything that the fire burned."

Marlothpark

Huis Maroela

"We simply love Marloth Park. It is one of our favourite holiday destinations. Simply put - "Heaven is a place on earth - Marloth Park!""

Marlothpark

Kruger Loft

"Great place for family or even if you are just traveling with your partner."

Marlothpark

Maphupho Yemali

"Was nie een dag in die KNP gewees nie, maar het tog nog steeds 3 uit die groot 5 gesien. Die luiperdwyfie was pragtig. Ideale plek vir enigiemand wat van bos hou."

Marlothpark

Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper

"Sekuriteit by die hek is glad nie op standaard nie. Spoed in die park is 'n probleem."

Marlothpark

Grand Kruger Lodge and Spa

"You may visit Marloth Park to enjoy nature."

Marlothpark

951 Geelvis

"Great bush experience."

Marlothpark

My Bushhouse

"Geniet dit altyd om in Marlothpark te kuier."

Marlothpark

The Tortoise Shell

"Sal dit vir enige iemand aanbeveel."

Marlothpark

Die Hartbeeshuisie

"Baie warm. Net load shedding is onaangenaam."

Marlothpark

Sweet Thorn House

"Marlothpark het beslis ons harte gesteel van ons eerste besoek daar so 3 jaar terug. Ek moet bysê alhoewel dit nou die bosveld is kan daar dalk aandag gegee word aan die grondpaaie. Buiten dit, is dit 'n lekker plek wat ons graag besoek."

Marlothpark

Borakalala

"Oulike plek. Ons het baie lekker gebly."

Marlothpark

Huis Maroela

"Ongelukkig het hulle nie by " load shedding" skedule gebly nie. Het nooit geweet of die krag net 2 ure of dalk 4 ure af gaan wees nie."

Marlothpark

4230 Impala

"So goed geleë vir besoeke aan Krugerwildtuin. Stil Bosveld met baie diere wat op jou stoep kom kuier."

Marlothpark

Mamba 1927

"Marlothpark - klein Krugerwildtuin is bekostigbaar en die feit dat die huise so beplan is dat jy nie jou direkte bure sommer kan sien nie, maar dit baie ideaal vir 'n wegbreek en ontspantyd."

Marlothpark

3330 Seekoei

"Was hierdie jaar al 3 keer in Marloth gewees. Hoop dis volgende jaar weer so."

Marlothpark

Alldays

"Marloth Park is a great destination and we got to see many diurnal and nocturnal animals close to the accommodation."

Marlothpark

Martys Place

"Ek sal enige tyd weer gaan."

Marlothpark

Serenity Du Bois Lodge

"Great experience."

Marlothpark

Maningwe

"Marlothpark sal altyd spesiaal vir ons bly en ons sal dit vir baie mense aanbeveel."

Blad
Blad 9 - Wys 241 tot 270

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang