Geverifieerde Resensie
Mossel Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1916 resensies.
"Dit is 'n pragtige en wonderlike deel van ons land, wil sommer als in Gauteng verkoop en daarheen trek!"
"Baie spesiaal: die bosbokke, fisante en tarentale wei in die tuin - het soos die tuin van Eden gevoel! Danabaai - heerlik rustig en stil!"
"Mossel Bay is a friendly town with lots to do for adults and children. The beaches are clean and well kept and there are good eateries all around the shore. I also enjoy the quaint antique shops. "
"Baie lekker in verlede by Perna-Perna en Hartenbos Inn gebly. Goeie weer en pragtige strande. "