Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7895 resensies.

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"One place to dine is "Die Plattelander" situated in Church Street, Colesberg, and can be recommended to anybody. Their service is outstanding, as is the food they serve. Other than that, I have nothing negative to say about Colesberg."

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Valle Guesthouse

"Ek was verstom oor die goeie restaurante wat 'n mens hier kry. Petrol kan 'n probleem wees - kan wel petrol by die Augrabiese Nasionale Park kry."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Die Baai se Bek

"Neem jou eie vleis saam. Rustige gevoel."

Springbok, Noord-Kaap

Undulata Country Lodge

"Een van die oulikste en mooiste dorpies wat ons in 'n lang tyd gesien het. Net jammer ons kon nie Springbokvleis geëet het nie."

Augrabies, Noord-Kaap

The Falls Guest House

"Vermy somermaande. Dit word nogals warm daar."

De Aar, Noord-Kaap

Karoo Fountain Luxury Guesthouse

"Klein plekkie, goed vir die siel. Slegs 'n tekort aan restaurante en buitemuurse aktiwiteite."

Colesberg, Noord-Kaap

Guinea-fowl Guest House

"Mooi en rustige plek. Ons sal beslis weer in Colesberg oorslaap indien nodig. Die Plattelander se diens en kos was uitstekend!"

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Dis baie droog, maar die natuurlandskappe van Kalahari betower my."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Victoria's Pride

"Die dorpie het my hart gesteel met sy rustigheid."

Prieska, Noord-Kaap

Coffee @ Home

"Very small village, but the countryside is nice, especially after it has rained. Prieska is on the banks of the Orange River. It will probably always be a stopover rather than a destination."

McDougallsbaai, Noord-Kaap

Dis Al! Akkommodasie

"Dit is 'n heerlike plek om weer rustig te word."

Colesberg, Noord-Kaap

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

"Caltex garage personnel were very friendly - I even washed my whole car, which started out as a windscreen wash."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Goeie ligging as halfweghuis tussen Gauteng, Kaapstad en Port Elizabeth."

Upington, Noord-Kaap

Gemütlich Guest House

"Lyk baie vooruitstrewend!"

McDougallsbaai, Noord-Kaap

Dis Al! Akkommodasie

"Die SPAR op Port Nolloth het voorraad, maar maak vroegerig toe. "

Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27

"Pragtige dorpie. Elke toeris behoort daardeur te ry. Vriendelike mense in die dorp."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Lekker gebly en vriendelike mense."

Colesberg, Noord-Kaap

Chrizaan Guest House

"Oulike dorpie met die heerlikste lamsvleis en goeie "sout van die aarde"-mense."

Springbok, Noord-Kaap

Kleinplasie Guesthouse

"Lekker om van Springbok as basis die streek te verken. 'n Netjiese dorp met goeie fasiliteite."

Colesberg, Noord-Kaap

Linda's Guest House

"Fantastic, quite and safe place to stay over between your long journey on the road."

Vanderkloof, Noord-Kaap

Waterfront Boutique Hotel

"Hierdie is een van die juwele van ons land. Gaan besoek dit gerus. "

Upington, Noord-Kaap

Gemütlich Guest House

"Geweldig warm! Netjiese plek."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Dit is warm in Desember! 'n Ou wat daar vanuit Mosselbaai gaan kamp, is seker maar so bietjie mallerig! Maar as die Kalahari eens aan jou geknyp het, dan gaan jy maar weer en weer!"

Calvinia, Noord-Kaap

Klipwerf Gastehuis

"Baie mooi en rustige plek. Lyk baie veilig, want 'n mens sien nie veel sekuriteitsheinings om die persele nie."

Vanderkloof, Noord-Kaap

Waterfront Boutique Hotel

"Good area for bird lovers to visit al lot of Karoo specials. It can be located here quite easily in the village as well as in the adjoining Rolfontein nature reserve. Lots of water sport activities available on the dam."

De Aar, Noord-Kaap

Karoo Fountain Luxury Guesthouse

"Skoon in vergelyking met ander plattelandse dorpe. "

Keidebees, Noord-Kaap

Kalahari Rus

"Dit was redelik maklik om daar uit te kom, maar die straat is bietjie misleidend. "

Hanover, Noord-Kaap

Mieliefontein

"Ideaal tussen Pretoria en die Kaap geleë."

Blad
Blad 235 - Wys 7021 tot 7050
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang