Geverifieerde Resensie
Sunday's River Valley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunday's River Valley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 320 resensies.
Greater Addo, Sondagsriviervallei
Addo African Home, Restaurant and Safari"We loved Addo Elephant Park. Great animal sightings."
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
Pilbra Beachfront Self-catering Apartments"A very quiet area but perfectly situated."
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
Annie's Selfcatering Accommodation"Isolated area but has a beach and river mouth. Not much in way of amenities."
Greater Addo, Sondagsriviervallei
River Front Estate"Baie aktiwiteite om te doen in 'n klein radius."
Boesmansriviermond, Sondagsriviervallei
River Cottage"Nearby Kenton on Sea and Port Alfred. Were also very interesting to explore. "
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
Pilbra Beachfront Self-catering Apartments"Stil en skoon omgewing."
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
Coega Lodge"So skoon en netjies. Spar en P&P is nabygeleë en natuurlik Steers/Deboinairs/Fish Aways is altyd 'n wenner. Naby snelweg."
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
Bluewater Beach House"Very nice area. I will recommend anyone to go to Bluewater Bay for a holiday, close to the N2 high way and close to shops. "
Addo-olifantpark, Sondagsriviervallei
Elephant House"Addo het omtrent 800 olifante. Die kans om hierdie reuse te sien is baie groot. Ons het binne die eerste 20 minute in die park op 4 troppe afgekom. Wat 'n wonderlike ervaring!"
Cannonville, Sondagsriviervallei
Little Sister's Accommodation"A bit dry when we arrived, but they are in a middle of a drought, so cannot blame anyone. Better than staying close to main camp as you have easier access to Colchester and civilisation, with as easy access to both the park and Sunday's River."
Addo-olifantpark, Sondagsriviervallei
Elephant House"Lovely time out to restore one's soul. You don't necessarily see a lot, but what we did see was right up close."
Greater Addo, Sondagsriviervallei
Addo African Home, Restaurant and Safari"Kirwood Wildsfees was great! Wens die pragtige verblyf was net baie nader. Die reis na 'n lang dag se kuier by die fees. Maar tog nie te ver ver."
Cannon Rocks, Sondagsriviervallei
Shipwreck Cottage"Great plek, sal were gaan. Karavaanpark is net bietjie aan die duur kant vir my persoonlike begroting."
"Nog steeds waarde vir geld. Dit is 'n olifantpark. Klein dingetjies waaraan bestuur moet aandag gee om beeld te poets vir veral oorsese besoekers. Paaie is besig om verweer te raak. Gate in teerpad maak slegte indruk. Personeel is behulpsaam en beleefd. Beef Baron gee uitstekende etes. "
Greater Addo, Sondagsriviervallei
Addo African Home, Restaurant and Safari"Nog nooit so baie olifante gesien nie!"
"If you really want to see the Big 5, look at the smaller game reserves, like Schottia. You are more likely to meet them there."