Pick your preferred language

English

Afrikaans

Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6854 resensies.

Yzerfontein, Weskus

Lugkasteel

"Ons gaan baie Yzerfontein toe en dis tops! Heerlike strand, vriendelike mense en het alle winkels naby wat jy sal benodig in jou vakansie."

Velddrif, Weskus

Riviera Hotel & Chalets

"Pragtig en 'n aanbevele dorp om te besoek!"

Jacobsbaai, Weskus

Strandloper @ Moeriesbaai

"Pragtige, rustige vakansie plek."

Paternoster, Weskus

Komyntjie 1

"Oulike dorpie met baie goeie restaurante en alles kan bereik word deur te stap."

Britanniabaai, Weskus

Beach House Britannia Bay

"Britannia Bay is really wonderful, if you want that quiet beach getaway, definitely go to Britannia Bay."

Yzerfontein, Weskus

Kaalvoet Apartments

"Wonderlike stil en rustige plek met assemrowende see-uitsig, veral met sonsondergang. Fantasties en net 45 min se ry uit die Parow Noord."

Lambertsbaai, Weskus

Raston Guest House

"Baie vriendelike en gasvrye Weskus dorpie."

Port Owen, Weskus

River & Sea

"It's a bit dry but very relaxing at the river."

Jacobsbaai, Weskus

Verdoesie

"I have nothing negative to say, I only missed a wood block to chop wood on for the braai."

Langebaan, Weskus

Seeduiker

"Nie te wonderlike plek nie."

Paternoster, Weskus

Sea Shack

"Ons besoek Paternoster gereeld. Ek glo dit is antwoord genoeg om te sê dat ons Paternoster as 'n fantastiese vakansiebestemming beskou."

Jacobsbaai, Weskus

Roos Maryn

"Rustigheid en vriendelike mense is beslis hier te vind."

Weskus

West Coast Luxury Tents

"'n Wonderlike deel van ons mooi land om beslis te besoek."

Lambertsbaai, Weskus

Breathe Inn

"Goeie vakansie dorp."

Britanniabaai, Weskus

Accommodation @ Sea Trader

"Eerste besoek aan die Weskusdorpie. Dit is 'n pragtige plek!"

Yzerfontein, Weskus

Felicia 22

"Defnitief 'n plek om te kom woon."

Vredenburg, Weskus

Vredenburg Boutique Lodge

"Pragtige dorp met vriendelike mense. Ons sal weer gaan kuier."

Paternoster, Weskus

Strandlopertjie

"Algemene artikels buitensporig duur!"

Klawer, Weskus

Lemoenkloof Farm

"Klein dorpie, maar sentraal geleë en baie rustig."

Velddrif, Weskus

Fisherman's Rest

"Baie lekker dorp. "

Olifantskop, Weskus

Three Feathers Cottages

"Lieflike omgewing met ‘n plaasgevoel."

Lambertsbaai, Weskus

Aan't See House and Apartment

"'n Dorp met gerieflike infrastruktuur. "

Langebaan, Weskus

Lagoonside @ 77

"Hou al vir baie jare vakansie in Langebaan. Gaan daarheen om baie vars vis te eet. Beste tye laat Februarie en Maart."

Jacobsbaai, Weskus

Klokkiebosch

"As jy rus vir die siel wil he dan is Jacobsbaai die regte bestemming. Jacobsbaai is n pragtige klein dorpie met grondpaaie. Dit is goed geleë, naby aan Paternoster en Langebaan."

Paternoster, Weskus

Aloha 3

"Pragtige dorpie. Vriendelike mense en heerlike kos. Klomp kunsgalerye en lekker rond krap winkels. Voel soos 'n klein Griekeland met al die wit huisies! Ons sal verseker weer soontoe gaan!"

Paternoster, Weskus

Sandals

"Net jammer van die eetplekke en winkels maak eers van Woensdae oop en eers 9 uur, dis al klagte."

Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf

"Very very quiet felt like we were really in holiday for once."

Blad
Blad 184 - Wys 5491 tot 5520
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang