Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.

Langebaan, Weskus

Long Acres Bahamas Accommodation

"Liedevolle mense. Gasvry. Lekker vakansie-atmosfeer."

Langebaan, Weskus

Long Acres Bahamas Accommodation

"Beautiful town and beautiful tourist sites."

Langebaan, Weskus

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"The West Coast is always a winner when travelling."

Jacobsbaai, Weskus

De Ware Jacob

"Ek sal die plek vinnig aanbeveel vir 'n lekker wegbreeknaweek."

Yzerfontein, Weskus

Amazing Seaview

"Yzerfontein is 'n versteekte stukkie paradys."

Lambertsbaai, Weskus

Bay Plaza

"Baie mooi dorpie met die vriendelikste mense van groot tot klein."

Velddrif, Weskus

41 Port Owen

"If peace and quite is what you looking for I would recomment it."

Vredenburg, Weskus

Hier Rus Ons

"Gaan gereeld daarheen. Baie lekker omgewing."

Paternoster, Weskus

Astrandt 2

"Té veel onwettige en lastige smouse in Paternoster. Baie geboue nie goed versorg nie. Tekort aan behoorlike inkopiewinkels. Winkels onnodig duur met basiese benodigdhede en klein geskenkies. Paternoster is 'n ietwat slordige dorpie met min wetstoepassing."

Langebaan, Weskus

@ Skiathos24

"Alles is perfek."

Paternoster, Weskus

Flamink Beach View Cottage

"Die rustigheid wat jy benodig om bietjie af te skakel."

Lambertsbaai, Weskus

Bokkomblommetjie

"Klein rustige dorpie. As jy net wil ontspan op die strand is dit jou plek!"

Jacobsbaai, Weskus

Palmboom

"Mooiste, skoonste en rustigste plekkie!"

Paternoster, Weskus

Asteroidea

"Paternoster is 'n pragtige dorpie met baie besienswaardighede en Tietiesbaai is beslis die moeite werd om te besoek."

Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf

"Baie mooi en skoon dorp met ongelooflik vriendelike inwoners."

Langebaan, Weskus

Long Acres Bahamas Accommodation

"Ons is nog altyd mal oor Langebaan. Daar is iets van alles."

Velddrif, Weskus

Unit 32 Port Owen Marina

"Ons het gekonsentreer op areas van belang vir voëlkykers en was nie teleurgestel nie. 'n Bootrit op die Bergrivier was 'n hoogtepunt asook 'n ontbyt in die bekende Bokkomlaan langs die rivier."

Langebaan, Weskus

Steenbokkie

"Lieflike vakansiedorp met baie aktiwiteite om te doen."

Jacobsbaai, Weskus

Seeperdjie

"Die omgewing verkwik jou siel."

St. Helenabaai, Weskus

Duifieklip

"People are very friendly and helpful."

Doringbaai, Weskus

Doringbaai Home Stay

"Doringbaai is nie 'n luukse toeristebestemming nie, maar wel lekker lewe naby die natuur."

Paternoster, Weskus

Strandlopertjie

"Ons is mal oor Paternoster. Dit is ons gunsteling bestemming."

Langebaan, Weskus

Oorgenoeg

"Great destination."

Velddrif, Weskus

River & Sea

"Real old school Weskus feel meets upmarket modern Marina lifestyle. Bit of both worlds on the iconic Berg river and eco preserved vlei land seasonal home to hundreds of flamingos and other birdlife."

Langebaan, Weskus

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"Ideal, perfect and lovely travel destination."

St. Helenabaai, Weskus

Hartsplek

"Die mooiste plek. Weer was fantasties. Mooiste maanopkoms van my lewe gesien!"

St. Helenabaai, Weskus

Sandy Footprints

"Ongerepte natuurskoon en kilometers veilige strande. Het heerlik daar gebly."

Blad
Blad 37 - Wys 1081 tot 1110
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang