Geverifieerde Resensie

Wild Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1079 resensies.

Boesmansriviermond, Wildekus

River Cottage

"Besoek Kenton on Sea se middel strand met laagwater, jy sal nooit spyt wees nie, voor die see al daardie pragtige rots formasies toe spoel onder die sand. Moenie bang wees om elke hoekie en draadjie te ontdek nie."

Oos-Londen, Wildekus

Blues at Bonza Bay Beach

"Pragtige stad met al die plantegroei."

Port Alfred, Wildekus

Dockside Guest House

"Nabygeleë dorpie Bathurst moet beslis besoek word - die Groot pynappel, Pig & Whistle restaurant en Toposcope."

Gonubie, Wildekus

Chanteclear

"Lekker gaan vis vang."

Oos-Londen, Wildekus

Forword's River Lodge

"East London is beautiful!"

Kidd's Beach, Wildekus

Breeze Inn Guesthouse

"Kidd's beach het alles wat jy nodig het. Daar is n dokter en veearts. Die OK hou alles aan wat jy nodig het."

Chintsa (Cintsa), Wildekus

158 on Marlin

"Beautiful, private, safe and so much fun."

Mdumbi, Wildekus

Freedom O' Clock Backpackers Retreat

"Het Mdumbi gaan besoek. Waarde vir geld."

Bushmans River, Wildekus

Slipway SC

"Rustig en pragtig! Gunsteling vakansiebestemming! "

Port St Johns, Wildekus

The Spotted Grunter Resort

"Quaint little town. Lovely river and lagoon. "

Gonubie, Wildekus

Chanteclear

"Best kept secret in South Africa."

Keimond, Wildekus

Tuck Inn

"Ongelooflike strand met baie vriendelike mense en heerlike eetplekkies."

Gonubie, Wildekus

Crowned Crane B&B and Self Catering

"Gonubie het baie beperkte toeriste-attraksies en is wel beskikbaar in omliggende areas waar jy sal moet ry om dit te kan benuttig."

Glengariff, Wildekus

Glen View Cottage

"Beach was clean and many places to visit."

Gonubie, Wildekus

17 Coogee Bay Beachfront Apartment

"Rustige stranddorp in 'n lieflike omgewing met baie besienswaardige. Sal volgende keer langer daar wil vertoef."

Gonubie, Wildekus

Rosewood Self-Catering

"Heerlike strand, geskik vir klein kindertjies. Baie rotspoele waar kinders en honde kan baljaar. "

Gonubie, Wildekus

Seaside Holiday Apartments

"Great destination and the beach is not so full of people."

Winterstrand, Wildekus

Gulu Private Resort

"Nice peaceful environment."

Keimond, Wildekus

Tuck Inn

"Country Klub met 'n lieflike golfbaan, twee riviermonde wat uitmond in die see, met 'n lieflike strandjie tussenin, en rotse waar branders eindeloos teen breek om jou gemoed te stil. Klein markies in die Yellow Forrest Camp, en as jy gelukkig is en op regte tyd by Keimond besoek aflê 'n kerkbasaar met heerlike tuisgebak! Definitief nie 'n moderne kusdorpie nie, maar 'n plekkie wat jou alles bied wat jy nodig het om gemaklik te wees!"

Glengariff, Wildekus

Glen View Cottage

"Glengariff is 'n fantastiese bestemming om vakansie te hou!"

Oos-Londen, Wildekus

TeBeacon Accommodation

"Small city to come and relax. "

Gonubie, Wildekus

Benri B&B and Self-catering

"Dit was 'n nuwe ervaring, eerste keer in Gonubie. Sal weer daar gaan bly."

Gonubie, Wildekus

Tidewaters River Lodge

"Wonderlike dorpie wat moet besoek word in iemand se leeftyd."

Gonubie, Wildekus

Chanteclear

"Amperse plattelandse atmosfeer, net by die see."

Blad
Blad 21 - Wys 601 tot 630
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang