Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (484)
B&Bs (11)
Wildsplase (1)
Hotelle (4)
Gastehuise (51)
Selfsorg-eenhede (417)

Resensies van Bloubergstrand

4.7 / 5  
volgens 946 resensies
Lees regte resensies van Bloubergstrand van 946 geverifieerde gaste.
Indien jy Bloubergstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bloubergstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloubergstrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloubergstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bloubergstrand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

2 Atlantic Shores is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand wat gesellige, smaakvol versierde leefareas en 'n asemrowende uitsig op Tafelberg en oor die Atlantiese Oseaan bied. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin, 'n...

25% af Winteraanbod!
VanafR2 950
R2 213
per nag (plek vir 2)
Hotel in Milnerton, Bloubergstrand

Bliss Boutique Hotel bied prentjiemooi strandfront-verblyf in Sunset Beach. Dit word omring deur natuurlike fynbos en het 'n privaat plankpaadjie wat na die strand lei. Die boetiekhotel bied onbelemmerde uitsigte op...

40% af Weeksdae!
VanafR1 190
R714
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand

SeaForEver is 'n selfsorg-vakansiewoonstel teen die see in SeaSpray, 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Dié woonstel is net oorkant Blouberg se wit strand en bied 'n onbelemmerde uitsig op oor Robbeneiland en T...

Vanaf
R1 620
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand

Santa Maria Sea Hanna Beach House is in Bloubergstrand en bied gehalteverblyf aan ‘n gesin of groep. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters. Dit bied ook ‘n asemrowende ui...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 275
R829
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Milnerton Rural, Bloubergstrand

Constitution 14 by CTHA is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in Milnerton Rural. Die huis beskik oor 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 2 badkamers waarvan 1 en suite is. Die badkamers het baddens en stor...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

E59 Dolphin Beach is 'n moderne tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel in die Dolping Beach-woonstelkompleks in Bloubergstrand. Dis ongeveer 20 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad asook die V&A Waterfront. Die kompl...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR840
R546
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand

Ocean View A201B by CTHA bied selfsorgverblyf in 'n woonstel in 'n veilige gebou in Bloubergstrand, Kaapstad. Die kompleks is naby die strand, restaurante en winkels. Die woonstel is op die tweede verdieping en het...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 720
R1 118
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

Sea Spray B403 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Table View, Kaapstad. Die kompleks is reg oorkant die pad van Bloubergstrandfront. Dié woonstel is op die vyfde verdieping en beskik oor 2 sl...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand

Portico 801 is 'n moderne en smaakvol versierde woonstel op die strandfront in Tafelbaai. Dit bied onbelemmerde see-uitsigte en is slegs 50 meter van die strand af. Die woonstel het gerieflike slaapplek vir 4 mense....

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloubergstrand

Welkom by Be My Guest Lodge in Bloubergstrand, 'n kusdorp oorkant die kanaal van Robbeneiland, en gerieflik naby die Moederstad. Die Lodge is elegant gemeubileer en versier, en bied gemaklike en ontspanne verblyf. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Bloubergstrand akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za