Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (1)
Lodges (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (11)
Indien jy Bo-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Bo-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo-Kaap selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bo-Kaap Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bo-Kaap Selfsorg-eenhede

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
25% af Winteraanbod!
VanafR1 080
R810
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Waterkant, Bo-Kaap

De Waterkant Village is 'n kleurvolle en unieke versameling bekoorlike kothuisies. Die kothuisies spog met 'n Europese invloed en is semi-losstaande. Die keisteenstraatjies wat deur hulle loop dateer uit die 1760's....

Vanaf
R816
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bo-Kaap

The Studios 315 by CTHA is 'n stylvolle solderwoonstel in 'n veilige gebou in die Bo-Kaap, Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe in die middestad. Die woonstel...

Vanaf
R1 875
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in De Waterkant, Bo-Kaap

9b Loader Street is 'n stylvolle woonstel in 'n hipermodieuse area, De Waterkant. Die woonstel het 2 slaapkamers en is binne stapafstand vanaf talle restaurante, kroeë en kafees. Dis 'n selfsorgwoonstel met 'n uits...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in De Waterkant, Bo-Kaap

19 Loader Street is 'n bekoorlike huis in die lieflike De Waterkant-area van Kaapstad, geleë teen Seinheuwel aan die Atlantiese Seekus, binne stapafstand van die middestad, Groenpunt Stadion en die V&A Waterfront. ...

Vanaf
R3 145
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in De Waterkant, Bo-Kaap

2 Loader Street is 'n wonderlike huis vir gesinne en vriende in die gewilde De Waterkant in Kaapstad. Dié huis lyk tradisioneel van die buitekant af, maar binne is dit stylvol ontwerp met groot areas waar gaste kan...

Vanaf
R4 160
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in De Waterkant, Bo-Kaap

Dié groot huis het 5 slaapkamers en is bo in Dixonstraat geleë in De Waterkant, Kaapstad en is ideaal vir groot gesinne of ’n groep vriende. Die terras lei jou na die oopplan-grondvloer, 'n groot onthaalarea m...

Vanaf
R2 340
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in De Waterkant, Bo-Kaap

10 Loader Street lyk soos 'n tradisionele huis van die straat af. Dit is 'n stylvolle drieslaapkamerhuis wat pragtig gemeubileer is en in die moderne De Waterkant geleë is. Die huis het lugversorging en beskik oor...

Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Waterkant, Bo-Kaap

Vos Lane is 'n bekoorlike woonstelletjie wat gerieflik tussen Loader- en Waterkantstraat in die swierige De Waterkant woonbuurt in Kaapstad geleë is. Die eenheid is ruim en ideaal vir 'n paartjie met vakansie of 'n...

Vanaf
R1 870
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in De Waterkant, Bo-Kaap

139 Waterkant Street is in die hartjie van die modieuse De Waterkant woonbuurt geleë. Daar is restaurante, kroeë en kafees naby. Die eiendom lyk van die straat af tradisioneel, maar is binne kontemporêr en modern...

Vanaf
R4 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Bo-Kaap

Hierdie splinternuwe argitektoniese juweel is in die hartjie van die lewendige De Waterkant-area, binne stapafstand van die middestad, die waterfront, klubs, kroeë en restaurante geleë. 147 Waterkant bied slaappl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bo-Kaap selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Bo-Kaap akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bo-Kaap akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za