Indien jy Bo-Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bo-Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo-Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upper Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bo-Karoo akkommodasie
Bladsy 6 - 541 lekke plekke om te bly
Raapfontein Self-catering and Camp is op 'n plaas net 17 km vanaf Hanover geleë en bied verblyf met lieflike uitsig...
Die inspirasie vir die naam "Obesa Lodge" kom van die vetplant "Euphorbia Obesa" (wat ook bekend staan as die "Afri...
Altyd Lekker bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n oopplan-kothuis in Beaufort-Wes, die oudste en grootste do...
Joalani Gastehuis is 30 km noord van Drie Susters af, net langs die N1. Die gasteplaas bied verblyf in en suite-kam...
Country Cottages bied rustige verblyf in die dorpie Nieu-Bethesda in die Karoo. Die winkels, restaurante en die ber...
Agave Self-catering is in die rustige dorp Graaff-Reinet geleë. Die dorp word gekenmerk deur vriendelike inwoners, ...
New Holme Nature Lodge bied rustige verblyf halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, en tussen Hanover en Colesberg...
Ikibiki is ‘n selfsorg-eenheid in Beaufort-Wes, wat die oudste en grootste dorp in die Groot-Karoo is. Die eenheid...
Dagbreek is in Beaufort-Wes en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende wat na of van Kaapstad af reis ...
The Water Tower is 'n spesiale ervaring en is in 'n aangename tuin in die hartjie van Nieu-Bethesda. Nieu-Bethesda ...