Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (37)
B&Bs (2)
Lodges (12)
Hotelle (2)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (14)
Indien jy Bobbejaansberg Private Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Bobbejaansberg Private Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bobbejaansberg Private Nature Reserve selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bobbejaansberg Private Nature Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bobbejaansberg Private Nature Reserve Selfsorg-eenhede

16 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Die Pampoenpaleis is 'n 21 hektaar plasie, 32 km noordoos van Pretoria af. Dit is in die bekende Leeuwkloofvallei / Dinokeng-area. Pampoenpaleis bied gehalte-verblyf, ideaal vir 'n naweekwegbreek vir die hele gesin....

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Five Pebbles op Piece of Africa is sowat 30 km noordoos van Pretoria in die Boekenhoutskloof-area geleë. Die verblyf is deel van die groter Dinokeng, maar let wel dat dit nie in die Dinokeng Natuurreservaat is nie,...

15% af Winteraanbod!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Thala Thala skuil op 'n plaas in die Leeuwkloof-gebied naby Dinokeng. Die plaas is sowat 45 minute se ry vanaf Pretoria. Thala Thala bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders in 'n rondawel. Die slaapkamer het ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

117 on Oak is in Cullinan, 30 km oos van Pretoria. Dié dorp is vol geskiedenis en die wêreld se grootste diamant is ook hier ontdek. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Verbl...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

The Corner Of is 'n knus ateljeewoonstel tussen die pers Jakarandabome in die strate van Cullinan se ou dorp. Dis die ideale verblyf en dorpie om van die stad te ontsnap en dis net 20 minute se ry vanaf Pretoria-Oos...

33% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Heike's Place is naby Roodeplaat-dam en bied heerlike verblyf vir oornaggaste of vir langer kuiers. Dié woonstel het 2 slaapkamers met slaapplek vir 8 gaste. Die badkamer het ’n stort, bad, toilet en wasbak. I...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Crown Cullinan Diamond 11 is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Cullinan, 'n klein dorpie 30 km oos vanaf Pretoria. Die huis bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, gastetoilet, ko...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Crown Cullinan Diamond 4 is ’n selfsorghuis in 'n sekuriteitskompleks in Cullinan, 'n dorpie sowat 30 km oos van Pretoria. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet, k...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Safari op jou drumpel! Safari House is elegant ingerig en sentraal geleë in die Bobbejaansberg Privaat Natuurreservaat. Dit is die hoofkantoor van Hayward Safari's wat net 'n paar kilometer van die Dinokeng Groot ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

El-Ruze gastehuis is noordoos van Pretoria geleë en bied veilige oornagverblyf met 'n unieke uitsig oor weelderige groen grasperk en bosveld in die agtergrond. Verblyf word gebied in 'n dubbel-, koningin- of enkel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]