Geverifieerde Resensie
Cederberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cederberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 682 resensies.
"Ideaal as 'n mens graag die prag van berge wil aanskou. Naby genoeg aan Lambertsbaai sodat ons ook 'n draai daar kon gaan maak. Die bergomgewing is pragtig."
"Pragtige omgewing met al die sitrus- en ander boerderye, lekker vrugte, interessante padstalle, naby die Sederberge."
"'n Moet-sien vir elke persoon. Ongelooflike beauty en rotsformasies, heerlike staproetes vir jonk en oud."
"Clanwilliam is 'n aangename dorp, werklik 'n baie mooi omgewing. Ons het die rieldansers by die Rooibosyee Restaurant geniet, blommeskou was pragtig sowel as die tuine."
"Clanwilliam is 'n interessante bestemming op die blommeroete. "
"Interesting town. All the amenities one needs. Good base to see the surrounding area from especially the Cederberg Wilderness Area."
"Die rotsformasies en boesmantekeninge is uitsonderlik en 'n moet-sien! Ook die sterre saans."
"The municipal water is brown in colour. Accommodation has filters for drinking water."
"Ons het dit baie geniet. Vriendelike mense en nogal baie om te sien in so 'n klein dorpie."
"Clamwilliam is 'n besoek werd, veral in die blommetyd. Daar is talle interessanthede. Dit dien ook as 'n goeie middelpunt vir dagbesoekers aan die omgewing."