Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (203)
B&Bs (11)
Hotelle (1)
Gastehuise (21)
Selfsorg-eenhede (170)

Resensies van Clarens

4.7 / 5  
volgens 1667 resensies
Lees regte resensies van Clarens van 1667 geverifieerde gaste.
Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Clarens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clarens Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Weeksdae!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Clarens

Gentle Presence is een van die oudste sandsteenhuisies in Clarens en is al in die 1900's gebou. Dié huis bied lieflike uitsigte op die Rooi- en Malutiberge en 'n versteekte uitsig oor die Golden Gate. Die kothuis,...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

Collett House and Lavender Cottage is aan Clarens se westekant geleë. Die huis staan op 'n 3000 m²-eiendom. Collett House het 2 en suite-slaapkamers, elkeen met sy eie ingang, 'n oopplan-leefarea met 'n volledig...

15% af Weeksdae!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens

Golden View - Oak on Church is deel van die Golden View Luxury selfsorg-familie in die pragtige dorpie, Clarens. Daar is 2 selfsorg-eenhede. Die eerste eenheid is 'n ruim huis met 2 slaapkamers wat ideaal is vir ges...

20% af Aanbod!
VanafR650
R520
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

V'Kansi Khaya is 'n splinternuwe eiendom in die prentjiemooi dorpie, Clarens, in die Oos-Vrystaat. Kom ervaar die rus, vrede en wonderskone uitsigte op die berge wat Clarens omring. Die eiendom is binne stapafstand ...

Vanaf
R4 960
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Clarens

Mount Rose Self-catering Guest House is 'n selfsorghuis in die prentjiemooi dorpie Clarens in die Vrystaat. Die tuin is ten volle omhein en klein troeteldiere is welkom. Die huis is na aan die middedorp en loopafsta...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

Granaat is 'n pragtige huis net 'n entjie se stap van die pragtige dorpie Clarens se middedorp af. Die luukse verblyf is ideaal vir paartjies en bestaan uit 2 losstaande eenhede met lugversorging, DStv en WiFi. Elke...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Clarens

Soos jy die Clarens-vallei betree, verwelkom die "Titanic"-rots jou soos 'n skildwag, en nooi jou uit om die gasvryheid van die inwoners te beleef. Hannic's Retreat bied verblyf in 'n selfsorg-eenheid met 3 slaapka...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R553
per nag (plek vir 2)
B&B in Clarens

Knock Out View bied oornagverblyf 500 m vanaf die kern van die kunsdorpie, Clarens. Dit is ideaal vir sakereisigers en gesinne. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgeenhede en 3 sakpas-oornageenhede. Alle eenhede is...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

Birchwood A & B @ Clarens is in Clarens in die voorheuwels van die majestueuse Maluti- en Rooiberg-bergreekse geleë. Akkommodasie word in 2 moderne tweeslaapkamereenhede met slaapplek vir 4 gaste elk gebied. Al di...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens

Cottage Pie is die perfekte Clarens-wegbreek en bied verblyf in 'n bekoorlike grasdakhuis 17 km vanaf Golden Gate Nasionale Park. Die kothuis skuil aan die voet van 'n sandsteenberg en syferstroom en word omring de...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb.

Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente, geskenk- en kunswinkels en kunsgalerye. Dis ook die dorp in Suid-Afrika met die meeste kunsgalerye. Daar is 23, elkeen besonders en 'n besoek werd....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za