Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Drakensberge

4.3 / 5  
volgens 898 resensies
Lees regte resensies van Drakensberge van 898 geverifieerde gaste.
Indien jy Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Drakensberge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drakensberge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Drakensberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Drakensberge Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
14% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR680
R583
per nag, vir 2 mense
B&B in Ladybrand, Drakensberge

Hierdie luukse B&B voorsien akkommodasie in ‘n stil omgewing in Ladybrand. Die gebou is 1 van die oudste huise in die dorp met ‘n lang en interessante geskiedenis. Top House B&B bied die sakepersoon en toeris ...

Vanaf
R3 800
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

Doloriet is op ‘n plaas buite Clarens en bied gehalteverblyf aan ‘n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie doendinge, trekpleisters, winkels en restaurante. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 kamers en h...

Vanaf
R3 350
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

De Zoete Inval bied selfsorgverblyf met 'n berg-uitsig in Clarens en het slaapplek vir 6 gaste. Gratis WiFi word voorsien. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers is op d...

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clarens, Drakensberge

Gypsy Guest House is in Clarens, 'n klein dorpie aan die voet van die Malutiberge, geleë. Die dorp is bekend vir sy galerye, uitsigte, voetslaanroetes en museums. Dit is die perfekte plek vir diegene wat opsoek is ...

Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Champagne Vallei, Drakensberge

Dragon Peaks Mountain Resort is in die Champagne-vallei in Cathkin Park en bied gerieflike verblyf met pragtige uitsigte. Die Lakeside Suites is oopplan en bied slaapplek aan 2 gaste. Dié selfsorg-suites het elk '...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

Bergvliet House and Cottages is 'n lieflike selfsorghuis en kothuis in Clarens. Dit is ideaal vir kleiner groepe of kan as 'n geheel bespreek word vir 'n familie. Die huis is teen die voet van die berg en is binne m...

Vanaf
R3 120
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

Talking Trees Self-Catering House is in die bekoorlike dorpie Clarens geleë. Hierdie huis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad af en naby verskeie besienswaardighede in die omge...

Vanaf
R2 957
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

Hillside Cottage is in 'n doodloopstraat in die Swartland-woonbuurt van Clarens geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike dubbelverdiepingkothuis. Die Swartland-woonbuurt van Clarens is naby die dor...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Champagne Vallei, Drakensberge

Peak View Cottage bied verblyf op 'n bosbouplaas in familiebesit. Dit is in die hartjie van Cathkin Park in die Sentrale Drakensberge geleë. Die kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 1 slaa...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R1 020
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

44 Golf Villa bied slaapplek aan 4 gaste en is op die Clarens Gholflandgoed. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 slaapkamers met ondervloerse verhitting en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

In die somermaande lig die draak haar kop heel omgekrap op, daar is 'n donderstorm en mens hoor haar grom in die gerammel. In die wintermaande is haar rugwerwels wit van die sneeu. Hier waar berge en dale mekaar ontmoet, word besoekers met avontuur begroet. Die Drakensberge se asemrowende landskap v...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za