Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Bergville (5)
Clarens (215)
Clocolan (5)
Estcourt (11)
Ficksburg (13)
Fouriesburg (48)
Geluksburg (3)
Himeville (6)
Ladybrand (11)
Phuthaditjhaba (2)
Underberg (59)
Van Reenens Pass (5)
Winterton (9)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (513)
B&Bs (45)
Wildsplase (29)
Hotelle (13)
Gastehuise (65)
Selfsorg-eenhede (361)

Resensies van Drakensberge

4.5 / 5  
volgens 3184 resensies
Lees regte resensies van Drakensberge van 3184 geverifieerde gaste.
Indien jy Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Drakensberge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drakensberge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Drakensberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Drakensberge Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Aanbod!
VanafR1 300
R1 040
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

Dynasty Red Mountain Ranch skuil in die Malutiberge tussen die Golden Gate Reservaat en Clarens. Dis ‘n lieflike oord en ideaal geleë om die omgewing te verken. Verblyf word gebied in ‘n losstaande selfsorghui...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR5 670
R4 820
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

Barrister House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde vierslaapkamerhuis op die Clarens Golf and Leisure-landgoed. Dié huis het lieflike uitsigte op die omliggende berge. Barrister House is ideaa...

20% af Aanbod!
Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Clarens, Drakensberge

Die luukse Mont D'Or Hotel is in Clarens, geleë en bied prentjiemooi uitsigte oor die berge. Dié hotel kombineer ouwêreldse Franse sjarme met elegansie, gerief en die alombekende gasvryheid en is net 2 km vanaf d...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

Chalet 4 is in Clarens in die Larola Terraces-sekuriteitskompleks geleë. Dis naby verskeie winkels, restaurante, besienswaardighede en doendinge. Dié ateljeewoonstel het ’n dubbelbed en 2 enkelbeddens en is du...

Vanaf
R2 150
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

Villa 176 @ Clarens is 'n lieflike vakansiehuis wat selfsorgverblyf in die Clarens Golf and Leisure Estate bied. Hierdie smaakvol versierde tweeslaapkamerhuis het slaapplek vir 4 gaste en bied 'n goed toegeruste ko...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

Clarens Lakeview Cottage is 'n rustige en romantiese losstaande selfsorg-kothuis by Clarens se ingang. Ons verblyf bied onbelemmerde meer- en berg-uitsigte en is net 'n paar minute se stap vanaf die middedorp. Dié...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens, Drakensberge

Red Mountain House is 'n 4-ster onderneming in die hartjie van die pragtige dorpie Clarens. Dit is binne stapafstand vanaf al die besienswaardighede in die dorp, soos die brouery, kantore waar doendinge in die omgew...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Clarens, Drakensberge

Rosewood Corner is in Clarens in die hoofstraat geleë en is stapafstand van 'n paar restaurante, kunsgalerye en winkels af. Verblyf word in 4 eenhede aangebied en daar is slaapplek vir 10 gaste. Elke eenheid het b...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

Stonehaven Clarens is in die middel van Clarens geleë en bied lieflike uitsigte op die Horebberg en oor 'n gedeelte van die gholfbaan. Gaste kan tussen 3 kamers in hoofgebou of 1 van 3 houthutte in die tuin kies....

25% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

Linwood Guest Farm is aan die voet van die Maluti-berge in Clarens geleë. Daar is verskeie besienswaardighede soos die Golden Gate Highlands Nasionale Park, Moolmanshoek Privaat Wildreservaat en Arpa Adventure Farm...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

In die somermaande lig die draak haar kop heel omgekrap op, daar is 'n donderstorm en mens hoor haar grom in die gerammel. In die wintermaande is haar rugwerwels wit van die sneeu. Hier waar berge en dale mekaar ontmoet, word besoekers met avontuur begroet. Die Drakensberge se asemrowende landskap v...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za