Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Drakensberge

4.3 / 5  
volgens 1195 resensies
Lees regte resensies van Drakensberge van 1195 geverifieerde gaste.
Indien jy Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Drakensberge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drakensberge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Drakensberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Drakensberge Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 920
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Fouriesburg, Drakensberge

Goedgeleë is in 'n stil omgewing in die noordelike deel van Fouriesburg geleë. Dié gastehuis spog met pragtige uitsigte oor die Rooiberge, Meiringskloof en die Malutiberge. Goedgeleë bied puik, vreedsame verbly...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Clarens, Drakensberge

Il Castello is in die prentjiemooi dorp, Clarens, geleë. Dit bied pragtige uitsigte op die berge en oor die tuin wat goed onderhou word. Verblyf is beskikbaar in 'n drieverdiepinghuis met 10 elegante kamers en 1 ...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

The Clarens Place is net 950 m van Clarens se dorpsplein met sy kroeë, winkels, restaurante en galerye. Die gastehuis bied selfsorgverblyf op die onderste verdieping en verblyf met 'n suite-styl bo, met 'n uitsig o...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Harrismith, Drakensberge

La La Nathi Country Guest House is lekker sentraal tussen Durban, Johannesburg en Bloemfontein, langs die N3 naby die historiese dorpie Harrismith. Dié gastehuis is ideaal vir gesinne van regoor die land wat by die...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R17 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Underberg, Drakensberge

Bergview Log Cabin is aan die voet van die Hlongoma-berg aan die buitewyke van die prentjiemooi dorp genaamd Underberg geleë. Net 'n entjie se stap teen die berg op bied asemrowende uitsigte oor Underberg en die Su...

Vanaf
R5 140
per nag, vir 2 mense
Hotel in Noordelike Drakensberge, Drakensberge

Montusi Mountain Lodge is in die Noordelike KwaZulu-Natal Drakensberge, naby die Royal Natal Natuurreservaat geleë. Die lodge het vanaf elke gebou 'n uitstekende uitsig op die Amfiteater-berg. Elke suite is versie...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

Clarens Manor is die perfekte wegbreekplek vir vriende en families. Die instansie spog met ’n asemrowende berguitsig. Die eenheid beskik oor 5 slaapkamers wat slaapplek vir 10 gaste het. Die eerste slaapkamer het...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R3 280
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Clarens, Drakensberge

Castle in Clarens is in die hartjie van die Malutiberge en bied 'n koninklike ervaring vir 4 gaste met asemrowende uitsigte op Berg Horeb. Castle in Clarens is op 'n plaas aan die buitewyke van Clarens en snags lyk ...

35% af Aanbod!
VanafR2 560
R1 664
per nag, vir 2 mense
Hotel in Clarens, Drakensberge

Die luukse Mont D'Or Hotel is in Clarens, geleë en bied prentjiemooi uitsigte oor die berge. Dié hotel kombineer ouwêreldse Franse sjarme met elegansie, gerief en die alombekende gasvryheid en is net 2 km vanaf d...

Vanaf
R1 690
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

Savoy is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in die prentjiemooi dorp, Clarens. Dié vakansiehuis is die ideale basis om die dorp se doendinge en besienswaardighede te verken. Die eenheid het 'n oopplan-lee...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

In die somermaande lig die draak haar kop heel omgekrap op, daar is 'n donderstorm en mens hoor haar grom in die gerammel. In die wintermaande is haar rugwerwels wit van die sneeu. Hier waar berge en dale mekaar ontmoet, word besoekers met avontuur begroet. Die Drakensberge se asemrowende landskap v...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]