Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (157)
B&Bs (3)
Wildsplase (1)
Hotelle (4)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (134)

Resensies van Groenpunt

4.5 / 5  
volgens 96 resensies
Lees regte resensies van Groenpunt van 96 geverifieerde gaste.
Indien jy Groenpunt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Groenpunt.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groenpunt wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Green Point Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Groenpunt Wildsplase

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges

Wildsplase binne 100 km vanaf Groenpunt

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Paarl, Kaapse Wynlande

Life is for Living Lodge is in die Kaapse Wynlande sowat 7,3 km vanaf die historiese dorp, Paarl, en 9,1 km vanaf Wellington. Die area is bekend vir asemrowende berge en die omgewing se rustigheid. Die lodge is in ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Swartland, Weskus

Khwa Ttu San Culture And Education Centre is 'n lodge wat op 'n privaat plaas 15 kilometer van Yzerfontein af geleë is. Dit is ideaal vir gesinne, groepe, vriende of paartjies wat op soek is na 'n lekker wegbreek, ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Grabouw, Elgin

Grabouw Lodge bied verblyf in gastekamers naby die N2-hoofweg in Grabouw. Die lodge is oorkant 'n winkelsentrum en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek op pad na verskeie bestemmings. Die ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Elgin, Overberg

Mofam River Lodge is die perfekte luukse wegbreek en in die Palmietrivier geleë. Dié lodge is diep in die Overberg se Elgin-vallei waar die natuurlike agtergrond oneindig mooi is. Mofam is 'n buitemuurse avontuur...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 2)
Lodge in Franschhoek, Kaapse Wynlande

La Cotte Orchard Cottages bied bekoorlike eenhede en is in die historiese dorp Franschhoek geleë. Dié perseel het 'n prentjiemooi uitsig op die berge en wingerde in die verte. La Cotte Orchard Cottages beskik oor...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Lodge in Elgin, Grabouw

Tri Active Lodge is in die hartjie van die Grabouw-vallei, tussen welige tuine en vrugteboorde, geleë. Dit is binne maklike bereik vanaf die N2 en bied 'n uitstekende ligging vir verskeie aktiwiteite soos spanbouse...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Witzenberg Municipality, Wes-Kaap

McBains is op Bainskloofpas se kruin geleë en vorm deel van die geskiedkundige Eerste Tol-nedersetting. Die eiendom bied privaat toegang tot die Witterivier en grens aan die Limietberg Natuurreservaat en Hawekwaber...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kaapse Wynlande, Boland

Du Kloof Lodge skuil tussen die Du Toitskloof- en die Witteberge in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Verblyf is beskikbaar in 3 tipes eenhede. Elke eenheid is smaakvol ingerig en het 'n dubbelbed of 2 enkelbedd...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hermanus, Wes-Kaap

Fisherhaven Traveller's Lodge is naby die Botrivierstrandmeer in Fisherhaven, en dit is sentraal vanaf die Overberg-besienswaardighede. Dit is 'n vreedsame kusdorpie op die pad tussen Kaapstad en die bekende walvisk...

25% af Aanbod!
VanafR20 000
R14 000
per nag (plek vir 2)
Lodge in Hermanus, Wes-Kaap

Hermanus Lodge on the Green is aan die voorheuwels van die magiese berge van Hermanus geleë en 'n bekoorlike wegspringpunt vir gaste wat die wonderlike seekant-dorpie wil verken. Ons is langs die prentjiemooi Herma...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Groenpunt wildsplase blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons algehele Groenpunt akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Groenpunt akkommodasie soek. Sodra jy die beste wildsplaas akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za