Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Green Point

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Green Point bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 112 resensies.

Groenpunt

Eaton Square 2

"Heerlike area vir stap met 'n wonderlike uitsig. Dis naby die Waterfront en vele bestemmings in Kaapstad."

Groenpunt

The Glam Guesthouse

"It's convenient, close to everywhere."

Groenpunt

Point B Guest House

"Dis 'n bedrywige plek en die straatjies is nou."

Groenpunt

Altona Lodge

"Dis oud en nuut en mooi."

Groenpunt

York Mews 14

"Green Point is very central."

Groenpunt

Sonwyck 1

"Baie nice koffiewinkels en alle restaurante. "

Groenpunt

Harbour Terrace 14

"Baie om te sien en te doen langs die strand."

Groenpunt

4 on Varneys

"Naby waterfront en middestad."

Groenpunt

14 Studio

"Heerlike stap- en hardloop-omgewing. Baie restaurante en winkels binne stapafstand."

Groenpunt

406 Cascades

"Net vreeslik besig met baie verkeer. "

Groenpunt

Harbour Terrace 48

"Pragtige toeristebestemming. Internasionale en eklektiese gevoel. Goeie basis om die Kaap met al sy besienswaardighede te verken."

Groenpunt

40 Winks Guest House

"Groenpunt is baie sentraal. "

Groenpunt

The Glam Guesthouse

"A very busy area, maybe because it is close to the Waterfront."

Groenpunt

Point B Guest House

"Groenpunt is goed gelee naby al die hoofbesienswaardighede in Kaapstad."

Groenpunt

Camberleigh Place 6 - Two Bedroom

"Dis 'n baie lekke bestemming. Dit gons van energie, maar ook nie te besig nie. "

Groenpunt

Harbour Terrace 14

"Mooi plek en veilig, toeganklik en sentraal."

Groenpunt

Cascades 503

"Groenpunt is baie mooi en sal hom graag op 'n ander tyd weer besoek. Daar is baie te doen en genoeg eetplekke."

Groenpunt

7 Sonwyck

"Sentraal geleë, asook skoon en netjies."

Groenpunt

4 on Varneys

"Vir ons wat graag stap, was alles bereikbaar en ook om te gaan stap naby die see. Veilig gevoel."

Groenpunt

Romney Park All Suite Hotel & Spa

"Naby aan die Waterfront en ander restaurante. Het lekker gebly daar!"

Groenpunt

A Sunflower Stop

"Vir die aktiewe reisiger. 'n Oggenddraf langs die promenade is 'n moet!"

Groenpunt

406 Cascades

"Groenpunt was 'n heerlike bestemming. Dit is naby aan alles. "

Groenpunt

4 on Varneys

"Lekker naby aan die Waterfront, wat 'n pluspunt is."

Groenpunt

5 The Apartment

"Heerlike restaurante en naby alles. Giovanni's is 'n moet vir vroeë koffie en 'n croissant."

Groenpunt

503 Morokani

"Fantasties."

Groenpunt

York Mews 14

"Ek is mal oor die buzz. Naby aan alles, maar voel soos 'n dorpie op sy eie. Baie lekker stapplekke."

Groenpunt

5 The Apartment

"Lieflik sentraal en met 'n lewendige atmosfeer."

Groenpunt

Luxury Accommodation Green Point

"Groenpunt is baie sentraal en daarom moet jy voorbereid wees vir baie druk verkeer."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90