Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Hemel-en-Aarde (13)
Sand Bay (48)
Sandbaai (51)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (482)
B&Bs (19)
Lodges (4)
Hotelle (6)
Gastehuise (49)
Selfsorg-eenhede (404)

Resensies van Hermanus

4.7 / 5  
volgens 760 resensies
Lees regte resensies van Hermanus van 760 geverifieerde gaste.
Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hermanus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hermanus Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Voelklip, Hermanus

Norfolkden Strandhuis is 'n selfsorgvakansiehuis in die pragtige Voëlklip-area van Hermanus. Die huis is 700 m vanaf Voëlklip-strand, 500 m vanaf Kammabaai-strand en 200 m vanaf Langbaai-strand. Die huis beskik ...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hermanus

In Harmony bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike kothuis met 3 slaapkamers. Dit is in 'n stil buurt, Northcliff in Hermanus, geleë. Dit is 'n entjie se ry van die pragtige kranspaadjies en verskeie restaur...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sandbaai , Hermanus

Heavenly Breeze is 'n selfsorg-vakansiehuis in die Sundew Villas Estate in Sandbaai, 'n woonbuurt in Hermanus. Dis 'n pragtige, rustige area tussen Onrusrivier in die weste en Hermanus in die ooste. Die omgewing is ...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sandbaai , Hermanus

Pophuis is 'n pragtige selfsorghuis in Sandbaai in Hermanus, slegs 1,3 km van die kuslyn af. Dit is in 'n stil en rustige omgewing wat deel vorm van die Kaapse Walviskus. Die akkommodasie is ideaal vir gesinsvakansi...

Vanaf
R755
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Sandbaai , Hermanus

Sandbaai Solace is 'n selfsorgwoonstel wat gesellig gemeubileer is en in Sandbaai, Hermanus geleë is. Dis net 2 en 'n half blokke vanaf die see en jy kan die branders se vreedsame gedruis hoor en die vars seelug ru...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Voelklip, Hermanus

Bergsig Akkommodasie is in Voëlklip in Hermanus geleë. Langbaaistrand, Voëlklipstrand en Grottostrand is almal minder as 3 km van die akkommodasie af. Dié grondvloer-eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badka...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus

Bird's View is aan die oewer van die Vermont Soutpan in Vermont geleë. Die soutpan vorm deel van die parkgordel waar verskeie voëlspesies en klein diere woon. Die verblyf bestaan uit 2 stylvolle slaapkamers. Elk...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Vermont, Hermanus

Visser’s Cottage is ’n bekoorlike vakansiehuis in Vermont, ’n sonderlinge kusdorpie naby Hermanus. Die huis is ideaal naby die see en restaurante geleë. Dié smaakvol versierde huis het 3 slaapkamers en bied...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR4 400
R3 520
per nag, vir 13 mense
Selfsorg in Voelklip, Hermanus

Sit-en-kyk is 'n pragtige, ten volle gemeubileerde strandhuis in Voëlklip, Hermanus wat verblyf van goeie gehalte in dié gewilde gesinsvakansiedorp bied. Die huis is sowat 'n uur se ry van Kaapstad af en is 'n sti...

20% af Aanbod!
VanafR1 200
R960
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sandbaai , Hermanus

Seehuis is in 'n rustige area in Hermanus geleë, 'n dorpie aan die suidkus van die Wes-Kaap. Die dorp is bekend vir suidelike noorkapper-walviskyk tydens winter en lente. Seehuis bied ideale verblyf aan gesinne op ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Hermanus is 'n kusdorp in die Wes-Kaap wat veral vir visvang, watersport en walviskyk gewild is. Die dorp is ook bekend vir die jaarlikse Walvisfees waar die Suidelike noorkapper, 'n reuse walvissoort, gesien en gevier word. Duisende toeriste regoor die wereld kom kuier hier, g'n wonder die dorp het al soveel pryse gewen nie!...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za