Geverifieerde Resensie
Hoedspruit
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hoedspruit bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 268 resensies.
"Oulike plek met heerlike klimaat en alles beskikbaar wat 'n mens benodig. Kan iets doen aan rommel wat die wêreld vol lê."
"Never really got to see too much of Hoedspruit. Will have to go again to see the town more."
"Die omgewing is baie mooi en die feit dat dit naby die Krugerwildtuin en ander besienwaardighede is, maak dit 'n gewilde bestemming."
"Jy moet jou regmaak vir baie ry as jy gaan vir besienswaardighede. Anders is dit 'n baie lekker plek!"
"Nice town with friendly people. Nice shops and a lot to do and see in the area. "
"Die grondpad op pad na die Boabab en Jessica die Seekoei was baie sleg. Het so gekonsentreer op die pad dat ek vir Jessica skoon mis gery het. "