Indien jy Houtbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Houtbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Houtbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hout Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Houtbaai akkommodasie
Bladsy 2 - 95 lekke plekke om te bly
Hout Bay Gem is 'n selfsorghuis in Houtbaai. Die eiendom bied slaapplek aan 21 gaste en beskik oor 9 kamers. Elke...
Hout Bay Breeze is teen die heuwels van Houtbaai geleë en kyk oor die see en op die pragtige Chapmanspiek-rylaan. D...
Westford Villa bied 'n rustige toevlugsoord te midde van die natuur, met 'n uitsig oor die rustige omgewing. Dit bi...
Bokkies Loft is 'n selfsorgwoonstel in Houtbaai in Kaapstad. Die eenheid het 'n pragtige berguitsig en die ligging ...
Beach Stay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel wat in die Breakers-kompleks in Houtbaai geleë is...
The Gate House is 'n sonnige selfsorghuis in Houtbaai, Kaapstad. Die huis is ideaal teen die berghang geleë en is d...
Bustani le Mawe is 'n aparte woonstel in 'n bekroonde inheemse tuin tussen Constantia Nek en Houtbaai. Dié gerief...
Wonderland is in Houtbaai in die Wes-Kaap en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of gaste wat op soek is na gerie...
Sandpiper's Nest is 'n eenslaapkamerwoonstel op die eienaar se eiendom en is in Houtbaai geleë. Die ruim woonstel h...
Hobbit House is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang in die eiendaar se hoofhuis in Houtbaai. Die kothuis is af...
Daar word na Houtbaai as die 'Hart van die Kaap' verwys, omdat dit net 20 minute se rit van die Kaapse middestad, en halfpad tussen Kaapstad en Kaappunt, is. Jan van Riebeeck het hierdie area uitgesonder as die plek met die mooiste woude wat hy al ooit gesien het. Vandag is hierdie kusdorp 'n gewilde... Lees meer