Geverifieerde Resensie

Jeffreys Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Jeffreys Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 745 resensies.

Jeffreysbaai

Claptons 24

"We enjoyed Jeffreys Bay."

Jeffreysbaai

Abaco

"Dis eintlik nie so groot nie, maar die restuarante is great en die mense ook!"

Jeffreysbaai

33 Kingston Place

"Jeffreysbaai is ’n heerlike plek met baie om te geniet."

Jeffreysbaai

Abaco

"The Marina is the best place to stay."

Jeffreysbaai

Ocean Symphony

"Baie oulike dorp, maar kan gerus iets omtrent die padoppervlaktes doen asseblief."

Jeffreysbaai

Jeffreys Bay Luxury Apartments

"Dankie vir die goeie diens."

Jeffreysbaai

Anna's Place

"Lekker vakansiedorp en vriendelike mense. Sal dit aanbeveel vir 'n lekker vakansieplek."

Jeffreysbaai

Abaco

"Gerieflik naby Port Elizabeth."

Jeffreysbaai

Diaz Views

"Baie mooi plek."

Jeffreysbaai

Diaz Views

"Jeffreysbaai is 'n lekker plek om vir 'n naweek te gaan of met vakansie te gaan."

Jeffreysbaai

Cedarlaan 16

"Lekker vakansieplek."

Jeffreysbaai

Supertubes Guesthouse

"Fantastiese restaurante om van te kies!"

Jeffreysbaai

Surf Point 6

"Lekker om vir ’m paar dae weg te kom."

Jeffreysbaai

Aquarius B&B

"Just a nice place to go to very chilled and laid back, clean place."

Jeffreysbaai

Cedarlaan 1

"Dis jammer dat die padnetwerk in Jeffreysbaai so ver agteruit gegaan het. Ek sal nie sommer weer terugkeer nie."

Jeffreysbaai

Jeffreys Bay Luxury Apartments

"Pragtige plek met baie vriendelike mense."

Jeffreysbaai

Jeffreys Bay Luxury Apartments

"Lekker Afrikaanse dorpie en almal is vriendelik. Alles is naby aan mekaar so jy hoef nie ver te ry om te gaan eet of dorp toe te gaan nie."

Jeffreysbaai

Martinique Cove 6

"Met die strande wat gesluit was is dit nie altyd maklik om tieners besig te hou nie, maar ja ons het dit nog steeds geniet."

Jeffreysbaai

Barefoot Bungalow

"Baie lekker bestemming met mooi juweeltjies naby soos Paradise Beach ens."

Jeffreysbaai

17 Claptons

"Met of sonder die see is dit 'n lekker plek."

Jeffreysbaai

Mooiste Uitsig

"Jeffreysbaai is ons tweede huis. Ons is baie lief vir die dorp met sy vriendelike mense."

Jeffreysbaai

Patches Place

"Heerlike vakansiebestemming."

Jeffreysbaai

Abundance

"Jeffreysbaai bly maar een van ons gunsteling vakansieplekke."

Jeffreysbaai

Surf Point 6

"The locals are friendly and we enjoyed our stay here. Humansdorp and Cape St Francis close by is worth while to visit. Lots of restaurants in the area."

Jeffreysbaai

Fraaiuitsig

"Dis die plek om met vakansie te wees!"

Jeffreysbaai

Waterkant 2

"Skoon en netjies."

Jeffreysbaai

Cedarlaan 1

"Ons het verlief geraak op die dorp. Sal dit weer een van ons vakansiebestemmings maak."

Jeffreysbaai

The Sparrow's Nest

"Baie skoon dorp. Heelwat kuierplekkies en restaurante. Vriendelike mense. Sal definitief weer soontoe gaan."

Jeffreysbaai

Aquarius B&B

"Te veel besigheidsentrums en te min snuffel winkels."

Jeffreysbaai

Surfpoint 9

"Alway a good place for a break away from home."

Blad
Blad 17 - Wys 481 tot 510

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang