Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (187)
Hotelle (16)
Selfsorg-eenhede (171)

Resensies van Kaapstad Middestad

4.4 / 5  
volgens 60 resensies
Lees regte resensies van Kaapstad Middestad van 60 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapstad Middestad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaapstad Middestad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad Middestad akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town CBD Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad Middestad Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Winteraanbod!
Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Namaqua House is ’n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad se middestad. Die eenheid is naby die Groenmarkplein, restaurante, die MyCiti-busroetes en KIKS (CTICC) geleë. Dié woonstel het slaapplek vir 2 g...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Phoebe's 1 Bed Apartment is 'n ateljeewoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Kaapstad se sakekern. Die blok bied 'n uitsig oor die welbekende Groentemarkplein en is naby allerlei ontspannings- en sakegeriewe in die...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Patrick's 2 Bed Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in die Kaapse middestad. Dié gebou is naby verskeie vermaak- en sakegeriewe. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapk...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Welkom by Fountain Fever ateljee-woonstel in die Fountains Apartment Hotel. Soos mens by die perseel instap is daar 'n pragtige fonteine, omring deur palmbome, wat jou verwelkom vir 'n vakansie of sakereis in die ha...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 125
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Middestad Kaapstad Eenheid is 'n woonstel op die negende verdieping van 'n hotel in Kaapstad se middestad. Die eenheid is uiters modern en spog met groot vensters, hoë afwerkings en sonnige kamers. Hierdie pragtig...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Gerhard's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf in ’n veilige gebou in Kaapstad se SSK. Die gebou is ideaal naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe in die stad geleë. Die woonstel is volledig gemeubileer en h...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad

Daddy Long Legs Art Hotel is uniek aan Suid-Afrika en is in Langstraat in Kaapstad geleë. Elke kamer is uniek versier deur 'n kunstenaar, digter, fotograaf, ontwerper of musikant. Hulle het die volle vryheid gekry ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Oscar's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou naby Kaapstad se sakekern. Die gebou is ideaal geleë naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe in die middestad. Die woonstel is ten volle gemeubi...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Greenmarket Square Loft is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die historiese Groentemarkplein en bied 'n uitsig oor die keisteenstrate met sy stalletjies, restaurante en koffiewinkels. Dis op die eerste verdieping gel...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Dean's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige woonstelblok in Kaapstad se sakekern. Die gebou is naby 'n rits sake- en ontspanningsgeriewe in die middestad. Die woonstel is ten volle gemeubileer en het ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Kaapstad Middestad (SSB) akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...