Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Augrabies (13)
Campbell (1)
Daniëlskuil (1)
Griekwastad (3)
Groblershoop (2)
Kakamas (9)
Kathu (27)
Keimoes (13)
Kuruman (30)
Pofadder (2)
Upington (98)
Van Zylsrus (1)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (274)
B&Bs (42)
Lodges (29)
Hotelle (15)
Gastehuise (111)
Selfsorg-eenhede (77)

Resensies van Kalahari

4.3 / 5  
volgens 754 resensies
Lees regte resensies van Kalahari van 754 geverifieerde gaste.
Indien jy Kalahari besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir lodges in Kalahari.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kalahari lodges om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kalahari Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kalahari Lodges

29 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R859
per nag, vir 2 mense
Lodge in Middelpos, Kalahari

Cana Lodge is in Upington geleë, omring deur wingerde in die hartjie van die groen Kalahari. Dit bied vakansiegangers en sakereisigers die ideale plek om te ontspan na 'n lang dag. Die lodge bied 11 kamers met lug...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kalahari

Damplaats Gasteplaas is op 'n plaas 34 km van Griekwastad af en is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n bosveldwegbreek. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat elk slaapplek vir 4 gaste het. Die ee...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Lodge in Springbok, Kalahari

Springbok Lodge & Restaurant is in Springbok, Namakwaland geleë. Dié instansie word deur 'n gesin bestuur en bied gehalte-verblyf vir besoekers of dié wat na Namibië reis. Die lodge het 'n hoofgebou met ontvang...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R805
per nag (plek vir 2)
Lodge in Ariamsvlei, Kalahari

Jolien's Rest Camp is in Ariamsvlei, Karas, langs die Ariamsvlei-grenspos en is die halfpadmerk tussen Johannesburg en Walvisbaai. Dit is ideaal vir 'n oornagstop vir vakansiegangers en sakereisigers. Verblyf is b...

Vanaf
R1 520
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kalahari

Red Sands Country Lodge is weggesteek in die Kuruman-heuwels. Net 15 km wes van Kuruman, sal jy hierdie rustige blyplekkie vind vir wanneer jy met vakansie of op 'n sakereis is. Red Sands is ideaal geleë tussen Kur...

Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 2)
Lodge in Benede, Kalahari

Plato Lodge is 'n luukse lodge in Augrabies en dit is die perfekte plekkie om te kom rus en na die sterre te kyk. Dit is ongeveer 40 km vanaf Augrabies Nasionale Park en dit is op pad na die pragtige blomme in Namak...

Vanaf
R365
per nag (plek vir 6)
Lodge in Augrabies, Kalahari

Augrabies Falls Lodge & Camp is slegs 3 km vanaf die ingang van die Augrabies Nasionale Park geleë. Dis ’n reservaat vir kampeerders, sakereisigers en vakansiegangers, met verskeie doendinge en besienswaardighede...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kuruman, Kalahari

Safari Travelodge is in Kuruman geleë en bied rustieke dog luukse verblyf. Die verblyf bestaan uit 10 eenhede met slaapplek vir 20 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n yskassie, TV met D...

20% af Winteraanbod!
VanafR5 590
R4 472
per nag, vir 2 mense
Lodge in Benede, Kalahari

Tutwa Desert Lodge is naby die Namibiese-grens geleë en is omring deur verskeie nasionale parke en wildreservate. Upington se lughawe is net 3 ure se ry ver. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede met slaapplek vir 18...

15% af Winteraanbod!
VanafR354
R301
per nag, vir 2 mense
Lodge in Keimoes, Kalahari

Ikaia River Lodge is 'n visserman en natuurliefhebber se paradys waar jy naby die juweel van die Noord-Kaap, Keimoes, kan ontspan. Dié lodge is 40 km vanaf Upington op die hoofpad tussen Keimoes en Kaapstad geleë....

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kalahari lodges blad - loer bietjie na ons ruim reeks van lodges hieronder, of gaan kyk na ons hoof Kalahari akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kalahari akkommodasie soek. Sodra jy die beste lodge akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]