Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.
"Mooi dorpie, stil en rustig. Ideale oornagplek op die roete, geen geraas van lorries nie."
"Beautiful area to travel through, but we did not get to explore the area at all."
"Dis nie vir jou besige tiener nie, so los hom by vriende en kom ontspan en geniet die vrede wat die dorpie bied."
"Chris Barnard uitstalling en die Sendingkerk 'n aanbevelingswaardige besoek. Natuurlik 4 Sheep se skaapvleisgeregte 'n wenner. Net nie tyd gehad om 'n skaapkop te bestel nie - wonderlike lekkerny."
"A quaint little stopover on the main road that rewards a longer stay."
"Very quiet and uneventful place out of season and on a Sunday. Most restaurants are closed or close by 3 pm."
"Baie lekker dorpie met baie eetplekke en selfs 'n plek om die rugby te kyk in Boetie's Pub."
"Die Padstal was so 'n aangename ervaring. Ontbyt, koffie en geskenkies was bo-gehalte goed. Diens en mense vriendelik."
"Besoek gerus die 4 Sheep Restaurant vir die heerlikste kosse, van skaapkop tot lamb shank. Paaie kan doen met opknapping."