Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11336 reviews.
"Due to severe rainfall, we were unable to view Prince Albert properly. The restaurant was good."
"Ongelooflike skoon en vriendelike Vanderkloof. Mooiste uitsigte van die dam. Baie beslis 'n langer kuier werd."
"Ek dink nie dit is so veilig as voorheen nie. Dit is ook nie skoon by die geriewe en ook nie die strate nie."
"Nie regtig in die omgewing rond gery nie. Chris Barnard museum was iets besonders om in die verlede te besoek."
"Daar is maar baie min om te doen, anders as om oor te bly om die volgende dag verder te ry. Of om deel te neem aan die jaarlikse MP Prinsloo Jukskei-toernooi."
"Die gastehuis maak op vir die dorp se gebreke. Werkloosheid eis maar sy tol op dorpies soos hierdie."
"Ongelukkig het ons oorgeslaap op 'n Sondagaand en was meeste plekke toe gewees die dag."