Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.
"It is a midway sleepover between Gauteng and Port Elizabeth. It is a halfway station."
"Net oorgeslaap, nie dorp besoek nie, alhoewel alle benodighede soos restaurante ens. beskikbaar is."
"'n Pragtige, netjiese en veilige plattelandse dorpie met 'n fantastiese ligging by die indrukwekkende Gariepdam!"
"Pragtige dorpie in 'n baie mooi omgewing. Sal weer daar besoek gaan af lê. Uilhuis-besoek was baie interessant."
"A beautiful town with lots of sites to see and explore so come one come all and enjoy the Karoo like never before."