Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Pluspunt van Gariepdam, is dat ons oor die damwal kon loop en die uitsigte kon geniet."

Prins Albert, Karoo

Aandrus

"Due to severe rainfall, we were unable to view Prince Albert properly. The restaurant was good."

Aberdeen, Karoo

De Denne

"Nice village, with a nice restaurant."

Vanderkloof, Karoo

CasaMere Guest House

"Ongelooflike skoon en vriendelike Vanderkloof. Mooiste uitsigte van die dam. Baie beslis 'n langer kuier werd."

Gariepdam, Karoo

Rose Cottage

"Ek dink nie dit is so veilig as voorheen nie. Dit is ook nie skoon by die geriewe en ook nie die strate nie."

Beaufort-Wes, Karoo

Beautiful Betty B&B

"Nie regtig in die omgewing rond gery nie. Chris Barnard museum was iets besonders om in die verlede te besoek."

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"It is neat and tidy, has some shops and takeaways."

Prins Albert, Karoo

Uitkyk House

"Prince Albert bly een van ons gunstelingbestemmings."

Beaufort-Wes, Karoo

Little Lamb

"Was aangenaam verras!"

Richmond, Karoo

Anra Rusgenot

"Excellent midway stayover en route to one's final destination."

Graaff-Reinet, Karoo

Karoo Vine Cottages

"Sal graag paar dae daar wil spandeer."

Richmond, Karoo

Ka Ma Lodge

"Ons geniet die ou winkeltjies en boekwinkels."

Prins Albert, Karoo

Uitkyk House

"Beautiful, small town."

Middelburg, Karoo

Karoo Ouberg Guest Lodge

"Oulike dorpie met baie vriendelike inwoners."

Beaufort-Wes, Karoo

Biffie's Cottages

"Daar is maar baie min om te doen, anders as om oor te bly om die volgende dag verder te ry. Of om deel te neem aan die jaarlikse MP Prinsloo Jukskei-toernooi."

Carnarvon, Karoo

Lord Carnarvon Small Hotel

"Dankie Pieter en jou mense."

Beaufort-Wes, Karoo

Biffie's Cottages

"4 sheep restaurant is 'n moet!"

Beaufort-Wes, Karoo

Beautiful Betty B&B

"Vir my slegs 'n oornagstop."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Goeie oorslaapplek van Gauteng af Kaap toe."

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Die gastehuis maak op vir die dorp se gebreke. Werkloosheid eis maar sy tol op dorpies soos hierdie."

Somerset-Oos (KwaNojoli), Karoo

Bell House Akkommodasie

"Pragtige, skoon dorp. Gaan kuier gerus."

Karoo

Driekwartblou Gastehuis

"Mooie plekke."

Prins Albert, Karoo

By-Die-Koppie Guesthouse

"Pragtige skoon dorpie met vriendelike mense."

Colesberg, Karoo

Nanna Rous' Town House

"Klein, maar interessante geskiedkundige dorpie."

Graaff-Reinet, Karoo

Cactus

"Baie mooi geskiedkundige dorp, baie toeriste."

Colesberg, Karoo

Nanna Rous' Town House

"Ongelukkig het ons oorgeslaap op 'n Sondagaand en was meeste plekke toe gewees die dag."

Gariepdam, Karoo

Fish Eagles Nest

"Ons het dit vir oornag gebruik tussen Gauteng & Kaap."

Laingsburg, Karoo

Golf View Guest House

"Skoon en netjiese dorp met vriendelike mense."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Die dorp was netjies en vir 'n Gautenger is dit 'n welkome verandering en verrassing. Die restaurant wat ons besoek het was lieflik met 'n outentieke karakter, billike spyskaart en vriendelike diens."

Blad
Blad 36 - Wys 1051 tot 1080
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang