Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.

Graaff-Reinet, Karoo

Kambro Cottage

"The trip to Nieu-Bethesda is also worthwhile."

Karoo

Ruigtevallei Lodge

"Elke keer wanneer ons deur die Karoo reis, ontdek ons nuwe natuur, nuwe padstalle en leer ons meer en meer van die geskiedenis. Waarlik lekker om met die mense te gesels."

Prins Albert, Karoo

Karoo Khaya

"Besonderse dorp, op baie plekke hier voel dit asof jy in era van 100 jaar terug instap met die leivore en groot stukke landbou grond binne in die dorp."

Hopetown, Karoo

Karoo Inn Guesthouse

"Die dorp toon tekens van vernuwing, maar die strate is vuil en onversorg. Ek glo wel Covid het hier 'n baie erge effek gehad en hoop dat dit mettertyd weer sal verbeter. Ons kuier graag op klein dorpies en glo dat ons so 'n bydrae lewer tot die heropbou van gemeenskappe. Ons beste wense vir Hopetown se gemeenskap."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Die mense van die dorp met wie ons te doen gekry het was almal so vriendelik en bereid om inligting te deel oor hul dorp."

Gariepdam, Karoo

Gariep, a Forever Resort

"Ons het al 'n paar keer by Gariepdam oornag en was baie gelukkig met hoe dit lyk. "

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Has everything needed after a 9 hour drive. Quiet sleep and basics as needed."

Nieu-Bethesda, Karoo

House No.1

"Beslis ‘n oornag besoek aanbeveel. Goeie Karoo tjoppies en wyntjie in Sterling Restaurant herinner jou aan waar jy jou bevind. Vyf ster."

Philippolis, Karoo

Philippolis Inn

"'n Pragtige, geskiedkundige dorpie vol warm mense. Die dorpie is goed versorg en dit is netjies. Die historiese huisies en kerk is 'n moet om te beleef. Ek is so bly daar is begin om Philippolis weer op te bou. Vrystaatregering moet net die pad na die dorpie opknap."

Philippolis, Karoo

The Dusty Vine Nagmaal Huis

"It is unfortunate that the road to Philippolis is not maintained and full of potholes, because the town is a good location for travellers looking for overnight accommodation."

Karoo

Kapokbos Gaste Plaas

"Die Karoo is 'n wonderlike bestemming met vele pragtige dorpe en verblyf en altyd 'n moet stop plek vir my."

Karoo

Travalia Guest Farm

"Rustige omgewing om te oornag."

Graaff-Reinet, Karoo

De Wingerd

"Ongelooflike, lekker, veilige plek."

Karoo

Baakensrug Holiday Farm

"Waar jou siel rus."

Nieu-Bethesda, Karoo

Doornberg Guest Farm

"Beautiful quirky town with historial significance and lots of interesting places to visit. Absolute recommend to anyone in a heartbeat. Only one negative, the road at the top of the pass, a mere 2 km from town, towards Doornberg and other farms had a garbage dump located there with plastic strewn far and wide across the craggy mountainside and across the stunning vistas. Bear in mind that unless you are a tourist specifically travelling out that way, you wouldn't know about this. Could be managed better by the town."

Vanderkloof, Karoo

CasaMere Guest House

"Dit is 'n baie oulike dorpie. Dink almal moet 'n draai daar gaan maak."

Beaufort-Wes, Karoo

De luxe @ The Shed Farmstall & Lucern Lodge

"Vriendelike diens by vulstasie en koffiewinkel."

Colesberg, Karoo

Horse and Mill Guesthouse

"Very convenient stop over."

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"Sal dit weer besoek. Baie om te sien en te doen en 'n dorpie met baie karakter en gawe mense."

Nieu-Bethesda, Karoo

Doornberg Guest Farm

"Beautiful and interesting town. The NG church is magnificent. The Owl House is definitely worth a visit, as well as the Kitching Fossil Centre. The restaurants are lovely and the brewery also worth a visit. Friendly people, very quaint and picturesque town. Would love to go back for longer next time"

Britstown, Karoo

Transkaroo Country Lodge

"Net nog 'n klein dorpie wat verval het in Suid-Afrika."

Willowmore, Karoo

Verberg Herberg

"Long drive, but worth it."

Gariepdam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Dorpie is klein, so nie seker of daar veel is om te doen nie, maar die uitsig is pragtig."

Karoo

Southfield Cottage

"Die Karoo doen mens se siel goed."

Vanderkloof, Karoo

CasaMere Guest House

"Pragtige plek en 'n moet sien bestemming."

Richmond, Karoo

Anra Rusgenot

"Besoek gerus die Vet Muis restaurant. Hulle het ons toegelaat om ons honde in the bring en die kos was baie lekker."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Herehuis

"Very small town with not much happening, but a great stop-over between JHB and CT."

Philippolis, Karoo

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street

"Soos elke ander klein plattelandse dorpie in Suid-Afrika sukkel Philippolis met diensverskaffing, maar dit skrik nie dié klompie hardwerkende, vriendelike mense af om hulle dorpie sélf te onderhou nie. Welgedaan."

Blad
Blad 48 - Wys 1411 tot 1440
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang