Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.
"It's a pretty town and the national park nearby is great. Water problems and load reduction on top of loadshedding can be heavy, though so I'd suggest checking what that will mean before you go."
"Definitely only a town we would pass through, not stay to visit. That being said, the Karoo National Park is a stunning destination."
"Daar is te min om te doen by Gariepdam en 'n besige gesin sal dit vervelig vind. Gariepdam is ver van voldoende inkopiebedrywighede. Ons gesin vind dit goed vir 'n halfpad stop en oorslaap op pad na Wes-, Suid- en Oos-Kaap."
"Beslis die moeite werd vir 'n heerlike plaas-oornag. Tieners het ook die buitelug en plaas-ondervinding geniet."
"Dorpie is uniek, maar nie veel om te doen nie. Stel vir seker net oornag oor. Twee aande was bietjie baie."