Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11351 reviews.

Beaufort West, Karoo

Villa Contessa

"As jy van die Karoo hou, sal jy van Beaufort-Wes hou. Dit bly 'n unieke Karoo-baken, ryk aan geskiedenis en herinneringe."

Philippolis, Karoo

Philippolis Inn

"Soos die res van ons platteland, gaan alles maar agteruit daar. Dit is baie hartseer. "

Middelburg, Karoo

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Het net oorgeslaap op pad wildtuin toe, maar sou oorweeg om soontoe te gaan vir die wolfees. Die N9 nasionale pad is in goeie toestand en nie naastenby so besig met vragmotors soos die N1 nie. Middelburg is op my lys van aanbevole oorslaapplekke op my aanbevole roete noord."

Middelburg, Karoo

Halfway Rest

"Dit is maar 'n klein plattelandse plaasdorp. Dit is aansienlik skoner en netjieser as voorheen."

Middelburg, Karoo

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Het net oorgeslaap, so nie regtig die dorp verken nie."

Colesberg, Karoo

Herb Garden Guest House

"Vir oornag uitstekend. Om dorp en omgeving te besoek, is paar dae nodig."

Fraserburg, Karoo

Blou Windpomp

"Baie mooi plek en is 'n weggesteekte diamant."

Beaufort West, Karoo

Die Nessie

"Mooi plekkie en Karoo rustigheid."

Laingsburg, Karoo

Swallows Nest

"Laingsburg doesn't have much to offer for a holiday."

Beaufort West, Karoo

Essi se Selfsorg

"Paaie het baie slaggate in sy strate."

Williston, Karoo

Karoo Tranquillity

"Baie arm, mense kry swaar. Maar ons sal help as kan en weer daar slaap."

Graaff-Reinet, Karoo

4 Parsonage Street - De Kothuize

"Die ligging is maar sleg ongelukkig. Het slegte goed in die dorp gesien, maar dis nie die akkommodasie se skuld nie."

Graaff-Reinet, Karoo

Karoo Vine Cottages

"Baie mooi, maar historiese plekke is nie meer daar nie, nie meer so baie platteland nie."

Richmond, Karoo

Anra Rusgenot

"Ek dink Richmond is 'n baie goeie keuse om die rit tussen Kaapstad en Gauteng te onderbreek vir oorslaapdoeleindes."

Graaff-Reinet, Karoo

Karoo Vine Cottages

"Daar word definitief gewerk om die dorp mooi te maak. Lieflike natuurskoon. Kultuurerfenis. Dankie vir almal wat help bewaar."

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Vir vakansie 3, vir oorslaap 5."

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Slegs een aand oorgeslaap."

Willowmore, Karoo

Uitspan Baviaanskloof

"Willowmore is 'n interessante dorpie, skoon en netjies met 'n knus restaurantjie, Kapoet, wat ook allerlei snuisterye verkoop. Heerlike ontbyt en die pannekoek met melktert vulsel kan aanbeveel word."

Beaufort West, Karoo

Rus-i-Biki

"Het voorheen beter dae gesien in Beaufort-Wes."

Beaufort West, Karoo

Olyf Takkie

"Die hoofstraat het 'n bietjie aandag nodig, maar so het al ons strate deesdae. Die werkloosheid kan gesien word aan die hoeveelheid mensies wat om almoese bedel. Die Spur se kelners is baie behulpsaam en vriendelik, asook die petroljoggies by Engen."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Colesberg is interessant en bied saam met die Geriepdam en lekker eetplekke en goeie skaapvleis alles wat ons van 'n Karoodorp verwag het. Heerlik en pragtig, veral saam met die dam 'n treetjie weg."

Richmond, Karoo

Anra Rusgenot

"What a clean town - and so much going on there. We tend to rush past the small towns along the highways. Stop and enjoy the small towns - this was our second visit to Richmond in the past 18 months."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Rustige Karoodorp. Daar is genoeg eetplekke en vulstasies om vol te maak."

Gariep Dam, Karoo

Gariepview

"Beautiful views but nothing much to do, no dam tour, no boat cruise, the forever resort that looks interesting is not open to day visitors, it's a good pass-by place not a holiday destination, you'll be bored."

Joubertina, Karoo

Cornelia's field cottage nr. 1

"Tweeriviere is 'n wonderlike rustige plek. So 'n regte plattelandse gehuggie. Wonderlike atmosfeer."

Gariep Dam, Karoo

Rose Cottage

"Betreklik min restaurante."

De Aar, Karoo

Oppiplot

"We had a wonderful time at De Aar Country Club and would recommend a visit to anyone traveling to play golf or bowls to visit them."

Page
Page 7 - Showing 181 to 210
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers