Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11297 resensies.

Willowmore, Karoo

The Willow Historical Guest House

"Die dorpie self bied nie na my mening baie vir die toeris nie. Beide die Ou Tronk en die Kragstasie wat in die brosjures beskryf word, is gesluit. Die Wonderboom op pad Aberdeen toe is so toegegroei dat 'n mens nie die wonder daarvan kan sien nie."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Dit lyk na 'n aangename dorp."

Graaff-Reinet, Karoo

Karoo Vine Cottages

"Mooi dorp, was te kort daar om omgewing te verken."

Middelburg, Karoo

Aandster Oornag Akkommodasie

"Middelburg is conveniently situated for a stop-over between the Southern Cape and the Free State."

Britstown, Karoo

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Ons het slegs deur gery, 4 uur die oggend."

Karoo

Ruigtevallei Lodge

"Mooiste sonsondergang en sonsopkoms."

Hanover, Karoo

AshTree GuestHouse

"My brother and I had supper at the local pub, service was warm and friendly we were made to feel like one of the locals, and the meal was delicious."

Colesberg, Karoo

Herb Garden Guest House

"Goeie afstand vanaf beide Kaapstad en Gauteng."

Gariepdam, Karoo

A'Damsview

"I will stay a little longer next time to be able to experience the town and its sights."

Colesberg, Karoo

Chrizaan Guest House

"Lekker geëet by Plattelander Restaurant."

Britstown, Karoo

Rosedale Guest Cottage

"Mooi skoon, plattelandse dorp."

Graaff-Reinet, Karoo

Kareelaagte Guest Farm

"The valley of desolation is a must."

Victoria-Wes, Karoo

Moonlight Manor

"Dis 'n goeie oornagstop as jy van die Kaap af ry na die Noorde of terug. Neem genoeg warm klere as jy in die winter daar gaan oorbly, die Karookoue is erg."

Carnarvon, Karoo

Maritza Guest House

"Baie klein, stil dorp. Eetplek waar ons 1ste aangeklop het was baie onsmaaklik. "I only speak English"? Op 'n plattelandse dorp in die middel van niks. Glad nie hulpvaardig nie. Spar sluit 18h00, ons het by 'n skrefie ingeglip terwyl hulle besig was om die deur te sluit, net om iets te ete te kry. Alles klaar weggepak en koud a.g.v. loadshedding- ons verstaan dit. Vir oornag seker nie onaanaardig nie, maar hulle sal plan moet maak met gasvryheid."

Hopetown, Karoo

The Big Tree Guest House

"Die dorp val uitmekaar, geen essensiële dienste nie."

Prins Albert, Karoo

Swartberg Cottages

"Baie rustige plekkie."

Beaufort-Wes, Karoo

Altyd Lekker

"Munisipaliteit moet sokkies optrek om nie by Wes-Kaap goeie standaarde af te steek nie!"

Beaufort-Wes, Karoo

Olyf Takkie

"Daar is heelwat besienswaardighede op die dorp en ook goeie restaurante."

Prins Albert, Karoo

Uitkyk House

"Prince Albert has much to offer if you enjoy a peaceful, relaxing stay in the country with a Saturday market, galleries, restaurants, antiques- able to still safely walk through the streets and note the mixture of farm and town together. A walk up the "Koppie" is always a must and a ride down the Weltevrede road or up the Swartberg Pass to the Hell is always recommended if you enjoy gravel travel. To truly appreciate and soak up the atmosphere you need to stay a few nights to explore and relax."

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"A quirky, quaint and lovely village. Don't go there with your Jo'burg manners and expectations, just embrace the slow pace and Karoo hospitality."

Prins Albert, Karoo

The Karoo Prinia

"Die mooiste dorpie!"

Colesberg, Karoo

Berry Hill Guesthouse

"Oulike oornag- en vakansiedorpie."

De Rust, Karoo

Meijer's Rust Farm

"De Rust is 'n rustige dorp met baie mooi natuurskoon."

Prins Albert, Karoo

The Cottage

"Prins Albert is 'n pragtige en rustige plek. Ons het ook baie veilig gevoel."

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Pragtig en die dam is pragtig en die uitsig baie mooi."

Colesberg, Karoo

Karoo-Koppie Guesthouse

"Sal graag een dag langer op Colesberg wil kuier om die omgewing te verken."

Hanover, Karoo

AshTree GuestHouse

"It is a good stop-over option between JHB - CPT as it is not as busy as the other options within the area."

Beaufort-Wes, Karoo

En Route

"Oulike klein dorpie."

Aberdeen, Karoo

Pagel House B&B

"Small town with great history."

Blad
Blad 9 - Wys 241 tot 270
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang