Geverifieerde Resensie

Klein Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Klein Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1885 resensies.

Montagu, Klein-Karoo

Montagu Country Hotel

"'n Pragtige dorpie, soos 'n dorpie uit 'n sprokiesverhaal."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Pretplaas Akkommodasie

"Die mense in die dorp is so vriendelik en behulpsaam. So lekker met almal gesels."

De Rust, Klein-Karoo

Aardts (Nightfall Cabin)

"Al die inwoners is baie vriendelik en behulpsaam."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Hou van die omgeving en die rustigheid. Werkloosheid moet aangespreek word. Baie mooi wêreld."

De Rust, Klein-Karoo

Rus In De Rust

"De Rust is 'n baie rustige dorpie. Die dorp en omgewing is baie skoon en netjies."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Bisibee

"Oudtshoorn-omgewing bied 'n wye verskeidenheid van toerisme-aantreklikhede. Die dorp self kort aandag en is nie so netjies en rommelvry soos wat verwag word nie."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

The Whitehouse

"Oudtshoorn is my tuisdorp, so my hart sal altyd in Oudtshoorn wees. "

De Rust, Klein-Karoo

6 On Burger Street

"Pragtige dorpie aan die voet van due Swartberg. Klein entjie van die natuurskone Meiringspoort."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Stay @ Gracios

"Die dorp is mooi skoon en die mense wat ons mee te doen gehad het was almal baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker plekkie."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Daar is te veel bedelaars in die dorp en elke parkeer plek word beman deur ongewentse karakters. Ons vermy nou die dorp ten alle koste ."

Montagu, Klein-Karoo

Montagu Ronda-View

"I have been to Montagu many times and always enjoy coming back."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Oudtshoorn is a pleasant town with all the amenities and many other outdoor activities like the caves and wildlife lodges."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Rosenhof Country House

"Beautiful architecture in town and surrounding scenery. Enough places of interest, shops and restaurants to make for an enjoyable destination."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Van Biljon Cottage

"Dit was nie ons eerste besoek aan Oudtshoorn nie en sal beslis ook nie die laaste wees nie. Oudtshoorn het 'n bekoring van sy eie."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Daar is baie te doen en sien in en rondom Oudtshoorn."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Tokka-Tokka

"On this trip only an overnight stay each way travelling further."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Beit Shalom

"Ons het 'n wonderlike naweek gehad. "

Montagu, Klein-Karoo

Montagu Country Hotel

"Pragtige, skoon dorp. "

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Ravenscliff Villa

"Ek is gebore in Oudtshoorn so ek ken die omgewing baie goed. Ons het plek gesoek vir 10 gaste vir my 50ste verjaarsdagnaweek en Ravenscliff het al behoeftes gepas."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Wonderlike plek. As ek meer as 5 sterre kon gee, sou ek 10 ster maak."

De Rust, Klein-Karoo

Vredelus Plaas Verblyf

"Rustige Karoo-dorpie met baie oulike winkeltjies en heerlike eetplekkies."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Volgenoeg Self Catering

"Hier is so baie om te doen en sien, ons kon dit nie eers in een vakansie doen nie. Ons kom vir seker weer, en bring sommer vriende saam."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Karoozin Village

"Oudtshoorn is a beautiful little Karoo town, has a lot to offer and is close to George and Mosselbay."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Volstruisplaas net bietjie te duur vir die min wat mens te sien kry, Kangogrotte was ons hoogtepunt."

Blad
Blad 16 - Wys 451 tot 480
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang