Geverifieerde Resensie
Klein Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Klein Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1885 resensies.
"Restaurant options perhaps a bit limited, but a charming place to stay for a night."
"Ons het klomp aktiwiteite gedoen. Oudtshoorn het so baie om vir mense te bied. Ons hoop net dat hulle weer die KKNK sal heropen die jaar. "
"Baie oulike dorpie. Was daar vir die eerste keer en sal seker weer eendag daar stop as ons op pad is Kaap toe."
"Montagu is a beautiful farm. Our day visit to Montagu Springs and the Tractor trip activity at Protea Farm was amazing."
"Make sure you visit Buffelsdrift Game Lodge. We spent a full day enjoying Lion & Elephant feeding experiences and a late afternoon game drive. This is a truly magical experience. A must for every South African!"
"River full of water, bright green reeds and abundant birdlife. Vanwyksdorp is a hidden gem and well worth the visit."
"Will probably visit this place again, with friends possibly. "
"Kangogrotte en Safari-volstruisplaas asook die Swartberge pas was 'n belewenis!"
"Montagu is 'n klein dorp om te ontspan in die Boland. Dis skoon en die mense is baie vriendelik."
"In een dag het ons die Kangogrotte, die Ranch Wildlife Reserve en die Highgate-volstruisplaas besoek en dit baie geniet."
"Mal oor die dorpie, almal baie vriendelik. Beslis mal oor die skoonheid van die plek."
"Ons het die Kango Grotte besoek 15h00 en baie duur betaal vir 'n baie afgewaterde kort toer. Die plek het baie agteruit gegaan en lyk verwaarloos. Die winkels en restaurant was toe. Ek sal dit nie weer doen nie en sal ook nie weer in Oudtshoorn oorbly nie. Hou verby."