Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Kleinmond

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kleinmond bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 617 resensies.

Kleinmond

Karinchen

"Pragtige toeriste-plekkie, en sal ons definitief weer daar gaan bly oor ons besighede daar het."

Kleinmond

Kleinmond Self-Catering Accommodation

"Naby die see en die winkels. Jy is omring met die skoonheid van die natuur en vars lug."

Kleinmond

Xanske's Place

"Forgot to visit the penguins, so will be back. "

Kleinmond

Bateleur Holiday Home

"Kleinmond is a baie mooi en rustige dorp, lekker om daar te kuier."

Kleinmond

Kleinmond Panorama Holidays

"Dis 'n rustige kusdorp met die mooiste wandelpad langs die see."

Kleinmond

Ein Prosit Holiday House

"Wonderlike deli's en lekker koffie winkels en tuisnywerhede. Heerlik, heerlik, heerlik!"

Kleinmond

Betties Place

"Die pragtigste plek om te besoek, baie beïndruk met Kleinmond, nie gedink dit is so 'n pragtige vakansieplek nie. Glo elke inwoner geniet hul verblyf daar. Almal is vriendelik en behulpsaam."

Kleinmond

Betties Place

"Ek is verlief op Kleinmond."

Kleinmond

Kleinmond Panorama Holidays

"Netjiese wandelpaadjies langs die see en goeie publieke geriewe."

Kleinmond

Karinchen

"Pragtige see, strand en berge. Oulike restaurante en cafes."

Kleinmond

Lekkerus

"Best place to rest."

Kleinmond

Oystercatcher Guest House

"Beautiful scenic views of the ocean and mountains from the golf course and Kaplan's has great food."

Kleinmond

La Mer

"Many restaurants are closed during the evening or on certain days of the week, which is inconvenient. We were there during the low season, so maybe things are more active during peak season. The beach is very nice and worth the walk, and the Harold Porter Nature Reserve is worth a visit (despite the recent fire devastation)."

Kleinmond

35 at DF Strauss Street

"Kleinmond is a lovely town and there are friendly people."

Kleinmond

Koffie and Katel

"Ek dink dit is die dorp vir 'n permanente verblyf."

Kleinmond

The Wild Fig Guest House

"Beslis 'n tops plek en rustig, geen gevaar nie en ons het veilig gevoel."

Kleinmond

Bietou

"Netjiese dorpie vriendelike diens en uitsig pragtig."

Kleinmond

Fynbos Holiday House

"Kleinmond is ons gunsteling vakansie plekkie, love it."

Kleinmond

Karinchen

"Baie lekker, stil en as jy wegbreek nodig het en naby die see wil wees, perfekte plek!"

Kleinmond

Alpaca Cottage

"Great holiday choice."

Kleinmond

Kingfisher Kleinmond

"A piece of heaven on earth. First experience in Kleinmond, but definitely mapped for future holiday getaways. From the locals to the most exciting shops, especially Bloubakkie, to the beautiful lagoon and breathtaking sea/views, and not forgetting King Fisher well situated and equipped apartment!"

Kleinmond

Tickled Pink Chalet

"Friendly people, cosy little town."

Kleinmond

'Die Rotse' Host House

"Oulike plek met gematigde klimaat. Net reg vir die binnelanders wat kus toe wil kom!"

Kleinmond

Isa in Kleinmond

"Met ontvangs het ons onmiddellik tuis gevoel die area is baie veilig en huis is baie netjies ons sal enige tyd na dieselfde huistoe gaan. Julle is tops."

Kleinmond

Forget-me-not

"Baie stil woonbuurt vir jou gesin, en naby see sowel as aktiwiteite wat jy daar kan doen."

Kleinmond

Lekkerus

"Baie lekker plek en stil met vriendelike mense."

Kleinmond

Forget-me-not

"Sal beslis weer kom kuier in Kleinmond!"

Kleinmond

Betties Place

"Ons was rêrig aangenaam verras deur Kleinmond. Dis 'n regte vakansiedorpie met 'n strand, lekker eet- en kuierplekkies en 'n lieflike uitsig. Die tipe plek wat mens altyd sal onthou met 'n glimlag."

Blad
Blad 13 - Wys 361 tot 390
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem