Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Graskop (38)
Hazyview-Vakansiedorp (7)
Hoedspruit (104)
Kiepersol (27)
Ohrigstad (2)
Pelgrimsrus (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (405)
B&Bs (30)
Wildsplase (118)
Hotelle (10)
Gastehuise (47)
Selfsorg-eenhede (200)

Resensies van Kruger Tot Canyons

4.4 / 5  
volgens 1025 resensies
Lees regte resensies van Kruger Tot Canyons van 1025 geverifieerde gaste.
Indien jy Kruger Tot Canyons besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Kruger Tot Canyons.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kruger Tot Canyons wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kruger To Canyons Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kruger Tot Canyons Wildsplase

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges;
  • Prysklas
30% af Aanbod!
VanafR5 900
R4 130
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sabie, Kruger tot Canyons

Tanamera is 'n klein, ekslusiewe lodge wat veblyf bied in luukse, romantiese chalets met asemrowende uitsigte. Die chalets staan in 'n stil, luisterryke omgewing. Aandete en ontbyt is ingesluit by die tarief. Ontspa...

Vanaf
R12 600
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons

Moditlo River Lodge bied volle losies-verblyf en is op sowat 36 000 hektaar se Afrika-bosveld aan die skilderagtige oewers van die Nbesi-rivier geleë. Dis net 13,5 km vanaf Hoedspruit. Dis bekend vir luukse wild-er...

50% af Aanbod!
VanafR8 000
R4 000
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Phalaborwa, Kruger tot Canyons

Antares Bush Camp and Safaris bied verblyf in 'n stil, afgeleë area in Phalaborwa. Dit is 32 km van die die naaste dorp en winkels af. Privaat vervoer word aangeraai, maar pendeldienste kan gereël word indien nodi...

Vanaf
R5 062
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hoedspruit, Kruger tot Canyons

Bundox Safari Lodge is in Hoedspruit en die area is bekend vir sy natuurskoon, wild, bewaringsentrums en ikoniese besienswaardighede soos die Krugerwildtuin, Panoramaroete en die Blyderivierspoort. Dis die ideale be...

Vanaf
R1 660
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Kruger tot Canyons

The Belgium Inn bied verblyf in 'n luukse lodge wat in die Hoedspruit privaat wildlandgoed geleë is. Die landgoed is die tuiste van 'n verskeidenheid kleinwild insluitend bokke, ystervarke en vlakvarke. Jy mag dal...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Lodge in Thornybush Game Reserve, Kruger tot Canyons

Kum Kula Lodge bied 'n selfsorgwegbreek in Hoedspruit op 'n plaas wat aan 'n privaat wildreservaat grens. Dié lodge is ideaal vir diegene wat tyd wil spandeer in die natuur op 'n plaas of dié wat die Krugerwildtui...

Vanaf
R1 690
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sabie, Kruger tot Canyons

Misty Mountain is 'n Suid-Afrikaanse Natuurerfenisgebied van 280 ha op die pragtige Long Tom-pas, 31 km vanaf Lydenburg en 24 km vanaf Sabie in Mpumalanga. Misty Mountain het 'n unieke ligging in die bergagtige plat...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hazyview, Kruger tot Canyons

Umbhaba Eco Lodge is in Hazyview, net 15 minute vanaf die Krugerwildtuin se Numbi- of Phabeni-hek. Verblyf bestaan uit 35 standaard kamers en 16 superieure kamers. Die standaard kamers het elkeen 2 enkelbeddens wa...

Spesiale Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 093
R729
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hazyview, Kruger tot Canyons

Hazyview Buffalo Game Lodge is in ’n pragtige wildreservaat aan die buitewyke van Hazyview geleë. Dié klein plaasdorp is bekend vir sy maklike toegang tot die bekoorlike Panoramaroete en bied verskeie buitelug-,...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons

Timbavati Safari Lodge, in die Afrika-bosveld, is omring deur ’n lieflike omgewing vol wild wat vry rondloop. Dit is 'n besigheid wat deur 'n familie besit en bestuur word slegs 20 km vanaf die Orpen-hek van die K...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Kruger Na Canyons wildsplase blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons hoof Kruger Na Canyons akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kruger Na Canyons akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale wildsplaas akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]